Page 1 of 1
Eerste Bosbok
Posted: Wed Dec 01, 2010 4:34 pm
by Chopper
[img width=800 height=600]
http://i1043.photobucket.com/albums/b43 ... Rcjag6.jpg[/img]
Dit het ek vrekbaie geniet! Hoor hom, hoor hom hoor hom!!
Re: Eerste Bosbok
Posted: Wed Dec 01, 2010 9:14 pm
by Monrique (SJ)
Chopper
Mooi bok
Re: Eerste Bosbok
Posted: Wed Dec 01, 2010 9:20 pm
by henslin
Glad nie 'n klein mannetjie nie - horings het mooi begin draai - geluk !
Re: Eerste Bosbok
Posted: Wed Dec 01, 2010 10:14 pm
by Jagtersdok
Lekker bok Chopper
Re: Eerste Bosbok
Posted: Thu Dec 02, 2010 2:56 pm
by Benman
Chopper
Ja nee, "hoor hom hoor hom hoor hom... Dai jag sel ek ook nooit vergeet nie, dit was verseker een van my trips wat altyd by my sal bly. Geen geld kan die geselligheid koop wat jy kry in 'n jag geseskap nie...
Waar is die foto met Diumpie?
Groete
Re: Eerste Bosbok
Posted: Thu Dec 02, 2010 2:58 pm
by Benman
Sorry man, Duimpie!
Groete
Re: Eerste Bosbok
Posted: Thu Dec 02, 2010 4:45 pm
by Stefan764
Geluk met jou mooi Bosbok Chopper! (mooi skoot ook!)
Groete
Stefan