Page 1 of 1

Nog 'n eerste...

Posted: Fri Dec 03, 2010 9:35 am
by Benman
More my mede Forum gebruikers


Hier is my eerste rooibok. :D Wat se die kenners van die horings, wat skat julle meet hulle?

[img width=800 height=600]http://i753.photobucket.com/albums/xx17 ... 102017.jpg[/img]

Groete
Benman

Re: Nog 'n eerste...

Posted: Fri Dec 03, 2010 10:18 am
by Gerhard
Benman wrote: More my mede Forum gebruikers


Hier is my eerste rooibok. :D Wat se die kenners van die horings, wat skat julle meet hulle?

[img width=800 height=600]http://i753.photobucket.com/albums/xx17 ... 102017.jpg[/img]

Groete
Benman
Benman,

Wie worry oor hoe lank die horings was!!!

Geluk met jou eerste rooibok, hoop daar is nog baie meer.

Re: Nog 'n eerste...

Posted: Fri Dec 03, 2010 10:44 am
by Stefan764
Bitter mooi bok met BAIE mooi horings. Altyd lekker om so mooi specimen plat te trek. Horings mooi diep en die punte is mooi lank. Skat so 24 en 1/4 duim...

Groete en GELUK!
Stefan

(PS - ek hoop hy hang in die lapa/trofeekamer)

Re: Nog 'n eerste...

Posted: Fri Dec 03, 2010 11:12 am
by Chopper
Benman.

Nou waar was jou hond Hunter?? Hier in die Noordkaap loop nog baie diere met jou naam en nommer op rond!!!!  Hoop ek sal ook verlof kry as jy weer gaan!! LOL

Groete

Re: Nog 'n eerste...

Posted: Fri Dec 03, 2010 11:44 am
by DawieKotze
Baie mooi skoot en die horings lyk ook skaflik  ;)

Geluk en mag daar nog vele wees!

Re: Nog 'n eerste...

Posted: Fri Dec 03, 2010 2:50 pm
by Benman
Manne

Ja, Kruger human het hom vir my mooi gemaak vir my trofee kamer, hoe dan nou anders.... My hond Hunter mos agter bly om die plaas eienaar bang was ons honde kom nie oor die weg nie, jammerte ne'.

Groete
Benman