Page 1 of 1
Springbok in aksie
Posted: Fri Oct 25, 2013 2:15 pm
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1390539_542082755872919_300667215_n_zps9860c285.jpg
Re: Springbok in aksie
Posted: Fri Oct 25, 2013 2:30 pm
by vriell
Dis pragtig !
Re: Springbok in aksie
Posted: Fri Oct 25, 2013 2:37 pm
by Piet Pille
5- de rat overdrive!!
Re: Springbok in aksie
Posted: Fri Oct 25, 2013 2:52 pm
by Jassie
Ek wonder wat laat haar gat soooo brand!
Groete
JAS
Re: Springbok in aksie
Posted: Fri Oct 25, 2013 3:34 pm
by FCLoretz
daai lyk vir my na bosK@K waar jy die pofadder te laat gesien het
Re: Springbok in aksie
Posted: Fri Oct 25, 2013 10:17 pm
by Blackie Swart
Iemand het seker bitterlik naby haar verby geskiet.Nou loop sy oop.
Re: Springbok in aksie
Posted: Fri Oct 25, 2013 10:44 pm
by Hein M.
Re: Springbok in aksie
Posted: Sat Oct 26, 2013 5:01 am
by Roger
Te veel kerrie?
Re: Springbok in aksie
Posted: Sat Oct 26, 2013 11:56 am
by Spanner
Dis "The Invisible Man" wat daai springbok hard op sy gat geskop het !
Re: Springbok in aksie
Posted: Sat Oct 26, 2013 12:30 pm
by Kruger
Ken julle dan nie springbokke nie. Dis bloot 'n bok wat pronk. Bokspring so kort na mekaar 'n aantal kere en alles gebeur teen lae spoed.
Re: Springbok in aksie
Posted: Sun Oct 27, 2013 1:38 am
by Hein M.
Kruger wrote:Ken julle dan nie springbokke nie. Dis bloot 'n bok wat pronk. Bokspring so kort na mekaar 'n aantal kere en alles gebeur teen lae spoed.
Is sy rughare nie veronderstel om regop te staan nie

Re: Springbok in aksie
Posted: Sun Oct 27, 2013 7:25 am
by Kruger
Nie altyd nie. Somtyds sal die pronk oop wees, maar nie noodwendig altyd nie.
Re: Springbok in aksie
Posted: Sun Oct 27, 2013 4:56 pm
by FHM
Ai kerels....was julle nooit teenwoordig met julle skolesport atletiek nie....onthou daai girls saam met ons, reg voor die paviljoen - met die fris en lang beentjies wat aanloop gedoen het vir verspring...? Nou ja - dis duidelik die ooitjie gaan vir n 6 meter afstand man...hel moet ek alles verduidelik !!!

Re: Springbok in aksie
Posted: Sun Oct 27, 2013 11:27 pm
by theedge
Baie netjies
Re: Springbok in aksie
Posted: Mon Oct 28, 2013 12:48 pm
by Capt. Yoda
Frikkiedbr wrote:http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1390539_542082755872919_300667215_n_zps9860c285.jpg
Daai man was by die "watergat" Saterdag vir die groot game en mamma het weer gebel en gese as hy nie oor 15min by die huis is nie kan hy somme net sy tasse by skoonma gaan op tel
Re: Springbok in aksie
Posted: Mon Oct 28, 2013 1:01 pm
by RUPERT
Ek hoop sy tracksion control is aan want as daai wielle gront vat gaan hy sukkel met sy beheer.Hel dit si maar mooi.
Re: Springbok in aksie
Posted: Mon Oct 28, 2013 3:04 pm
by PaulM
Ek ken springbokke maar sleg, hulle hou mos nie eintlik van die bosveld nie.....
Help maar as ek struikel, asb. Hierdie lyk na 'n ooi? Pronk die ooie ook, of is dit net die ramme?
Re: Springbok in aksie
Posted: Mon Oct 28, 2013 3:09 pm
by Frikkiedbr
Re: Springbok in aksie
Posted: Mon Oct 28, 2013 3:11 pm
by Gawie(13mm)
Manne, dit is nou wat ons hier in die Kaap "gat-skoon-maak" noem
As springbokke pronk is die bene gewoonlik reguit, maar hier loop die ooitjie hard oor moeder aarde en gaan haal hom agter die ore

Re: Springbok in aksie
Posted: Mon Oct 28, 2013 3:15 pm
by Frikkiedbr
7mm wrote:Manne, dit is nou wat ons hier in die Kaap "gat-skoon-maak" noem
As springbokke pronk is die bene gewoonlik reguit, maar hier loop die ooitjie hard oor moeder aarde en gaan haal hom agter die ore

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Springbok_zpsd0ce33b1.jpg
Re: Springbok in aksie
Posted: Mon Oct 28, 2013 3:16 pm
by PaulM
Dankie Frikkie. Ek dink daardie video beantwoord my vraag.
Re: Springbok in aksie
Posted: Mon Oct 28, 2013 3:17 pm
by Gawie(13mm)
Jammer Frikkie, my tydsberekening is swak vandag. Ek lewer kommentaar op die eerste foto toe jy die mooi video opgesit het.
Ek verlang nou sommer na die Karoo.
Re: Springbok in aksie
Posted: Mon Oct 28, 2013 3:19 pm
by Frikkiedbr
Nee dit is reg Gawie
Dit is nogal amazing hoe hoog daai bokkies kan spring. Ek dink dit is 'n belewenis om dit in die regte lewe te sien
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/SpringbokGraphsA_zpsb625640f.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/ShotplacementSpringbok_zps2046b53e.jpg