Page 1 of 1

Enige man se droom

Posted: Thu Oct 31, 2013 3:47 pm
by Frikkiedbr


Re: Enige man se droom

Posted: Thu Oct 31, 2013 4:40 pm
by Roger
Joh joh joh!

Re: Enige man se droom

Posted: Thu Oct 31, 2013 5:40 pm
by Kalahari
Liewe ouers :o , ek skat seker so om en by 30, kon hier tel tot by 20. Selfs 'n LM sal nie genoeg skietgoed wees nie.
Die sal 'n lekker Kersgeskenk wees.

Re: Enige man se droom

Posted: Thu Oct 31, 2013 10:16 pm
by theedge
Man nou maak jy mos nie reg nie. Dink ek kan se en niemand het n roer nie lol

Re: Enige man se droom

Posted: Thu Oct 31, 2013 10:18 pm
by WILLEBEES
Genade!!! Dit lyk of die skool uitkom!

Re: Enige man se droom

Posted: Fri Nov 01, 2013 9:31 am
by Capt. Yoda
Goeie genade ek dink ek sal n hartaanval net daar in die cab kry

Re: Enige man se droom

Posted: Fri Nov 01, 2013 1:51 pm
by ROBBIE1
Onse aarde en daar klap nie een skoot nie, aaaaaggggg neeeeee!!!

Re: Enige man se droom

Posted: Fri Nov 01, 2013 2:01 pm
by VdWalt
Ek glo hulle vreet 'n gat in jou oes!

Re: Enige man se droom

Posted: Wed Nov 06, 2013 1:43 pm
by Maritz Jacobs
Goeie genade, weet jul hoeveel russian worsies was daai?

Re: Enige man se droom

Posted: Sun Dec 15, 2013 4:43 pm
by Marius Botha 10
Ongelooflik :): :): :): :): Ek is sommer nou siek.'n Semi-auto sou darem mooi geloop het.