'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (3)
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (3)
2012 - Marken area. Bwb bul en koei met 1 skoot, 300WM, 165gr Barnes TSX, 75m. Glo my mense, dit was net 'n vloekskoot. Die koeel is dwarsdeur die bul, gedeflekteer en het die koei getref, wat nie eers in lyn met die skoot was nie. Karkasgewig - Bul 105kg, Koei 96kg.
2013 - Molopo. 1 gemsie en 2 rooibokke, almal met 300WM, 165gr Hornady Interbond. gems links in die foto is myne, op 160m geskiet. Karkas gewig 100kg. 2 rooibokke 10min uitmekaar geskiet, Ram 70m, ooi 200m. Karkas gewig - ram 33kg, ooi 26kg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen