Page 1 of 1

En iets om oor te kwyl

Posted: Thu Oct 31, 2013 10:15 pm
by WILLEBEES
My laaste trip (Molopo) se biltong en droewors...
IMG-20130713-00273.jpg

Re: En iets om oor te kwyl

Posted: Thu Oct 31, 2013 10:54 pm
by NEGE3
Yo jy weet net hoe om 'n mens te terg. Kwyl my bek nou. Die spoeg loop teen my pyp af.

Re: En iets om oor te kwyl

Posted: Fri Nov 01, 2013 7:55 am
by VdWalt
Sjoe maar dis mooi!

Re: En iets om oor te kwyl

Posted: Fri Nov 01, 2013 7:59 am
by Smiley
Jou stelsel lyk baie mooi en die vleise sommer lekker daarby.

Re: En iets om oor te kwyl

Posted: Fri Nov 01, 2013 8:02 am
by WILLEBEES
Ja, my swaer het daar aangekom in Mei die jaar toe ek nog besig was om die droograk se raam te sweis.
Hy wou weet WAAR gaan ek hierdie moerse braai grid gebruik???
Dit was nogal heel snaaks....

Re: En iets om oor te kwyl

Posted: Fri Nov 01, 2013 8:07 am
by Jean Marais
Dis mos nou hoe 'n biltongkamer moet lyk. Dammit, hoe lus kry ek nou.

Baie netjiese opset

Re: En iets om oor te kwyl

Posted: Fri Nov 01, 2013 8:57 am
by Polla1983
Sjoe...netjies en skoon, dis hoe dit moet wees!

Wat hou die G-Clamp vas hier in die hoek van die foto?

Re: En iets om oor te kwyl

Posted: Fri Nov 01, 2013 9:00 am
by WILLEBEES
Haai Polla
Die G-clamps is om die Reber worsstopper aan die tafel vas te klamp.
Anders hang hulle maar daar rond en doen niks....
groetnis