Page 1 of 1
Motiverings briewe om vuurwapens van my Pa oor te neem(.303
Posted: Tue Nov 05, 2013 10:23 am
by George MacDonald
Kan enige iemand my help om n motiverings brief te skryf of te formuleer om my pa se .303 en .223 jaggewere oor te neem, of oor te dra op my naam. Ek het al die Competency toets gedoen, maar moet nou briewe skryf ter motivering.
Sal enige hulp baie waardeer
George
Re: Motiverings briewe om vuurwapens van my Pa oor te neem(.
Posted: Tue Nov 05, 2013 10:24 am
by Chris Swart
Praat met Kobus (Jagters Reg Motiveering) hier op die forum.
Hy lewer 'n goeie diens teen 'n baie billike prys
Re: Motiverings briewe om vuurwapens van my Pa oor te neem(.
Posted: Tue Nov 05, 2013 10:31 am
by BRNO (Pierre)
Hier is die link na sy website met alle kontak data. Hy het al n lot vir die manne op die forum gedoen, myself ingesluit.
http://www.firearmsa.co.za/
Re: Motiverings briewe om vuurwapens van my Pa oor te neem(.
Posted: Tue Nov 05, 2013 11:45 am
by Armand Steenkamp
Ja, stem saam, gebruik vir Kobus, bakgat motiverings van hom af.
Grpetnis
Re: Motiverings briewe om vuurwapens van my Pa oor te neem(.
Posted: Tue Nov 05, 2013 2:06 pm
by George MacDonald
Dankie vir die goeie en vinnige terug voering. Hier in Namakwaland neuk dit maar om persone wat sulke dienste lewer in die hande te kry'
Dankie
George
Re: Motiverings briewe om vuurwapens van my Pa oor te neem(.
Posted: Tue Nov 05, 2013 2:57 pm
by Armand Steenkamp
George, Waar in namakwaland is jy?
Re: Motiverings briewe om vuurwapens van my Pa oor te neem(.
Posted: Wed Nov 06, 2013 9:11 am
by George MacDonald
Steinkopf, maar my kantoor is op Springbok
Re: Motiverings briewe om vuurwapens van my Pa oor te neem(.
Posted: Wed Nov 06, 2013 11:03 am
by JAGTERSREG-JRM
George MacDonald wrote:Dankie vir die goeie en vinnige terug voering. Hier in Namakwaland neuk dit maar om persone wat sulke dienste lewer in die hande te kry'
Dankie
George
Dagse George
Ek is doodseker ek sal n plan kan sien, gee vir my jou epos adres deur dan hanteer ons sommer vining die probleem
Groete
Kobus
Re: Motiverings briewe om vuurwapens van my Pa oor te neem(.
Posted: Wed Nov 06, 2013 5:41 pm
by Armand Steenkamp
George MacDonald, Ek is ook op springbok. Eintlik boer ons in die boesmanland maar ek is amper elke naweek in springbok.
Groetnis