Page 1 of 1
Braaf of regtig dom?? Die natuur
Posted: Wed Nov 06, 2013 2:20 pm
by Frikkiedbr
Re: Braaf of regtig dom?? Die natuur
Posted: Wed Nov 06, 2013 2:25 pm
by VdWalt
Dom
Re: Braaf of regtig dom?? Die natuur
Posted: Wed Nov 06, 2013 3:26 pm
by Spanner
Daai wildebees het die hart van 'n Jack Russell !
Re: Braaf of regtig dom?? Die natuur
Posted: Wed Nov 06, 2013 3:28 pm
by VdWalt
Ek wonder of hy dit gemaak het?
Re: Braaf of regtig dom?? Die natuur
Posted: Wed Nov 06, 2013 3:29 pm
by Eugene
Ek dink daai BWB het die dag bereik wat hy gatvol was om rondgestoot te word en besluit het om terug te stoot....
Re: Braaf of regtig dom?? Die natuur
Posted: Wed Nov 06, 2013 5:17 pm
by mariusr
Kyk mooi in snotneus se oge?!

dan sal jy sien dom verby! Dis ook waarom ek nog nooit en sal ook nie skouermontering maak nie! Wil nie elke dag in daai dom gesig vas kyk nie!

Re: Braaf of regtig dom?? Die natuur
Posted: Fri Nov 08, 2013 7:44 pm
by theedge
Daai ou is n nar - een met n baie groot ..................hart
Re: Braaf of regtig dom?? Die natuur
Posted: Fri Nov 08, 2013 7:58 pm
by tripodmvr
Julle praat gou. Ons mensies het partymaal nie Brammevien nodig om ook sulke pernosel dinge aan te vang!!!! Gewoonlik stry ons met motorkarre en kom 2de beste af.
Re: Braaf of regtig dom?? Die natuur
Posted: Mon Nov 11, 2013 10:16 am
by Roger
Braaf = 1 on 1
Regtig regtig regtig baie baie baie DOM = 1 on 4 rhino !!