Page 1 of 1

Loop of Spring

Posted: Thu Nov 07, 2013 11:55 am
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1404736_10202463875746337_1286005830_o_zps566b6740.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1412504_10202463875386328_219536273_o_zpsfe41cc1f.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1399407_10202463909587183_660620089_o_zpse208b323.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1398915_10202463874906316_638369431_o1_zps95b219dc.jpg

Re: Loop of Spring

Posted: Thu Nov 07, 2013 11:58 am
by VdWalt
Dis 4 tree na die hek toe....

Re: Loop of Spring

Posted: Thu Nov 07, 2013 12:12 pm
by Alwyn
Ma se kinders hoe graag wil ek NOU gan jag!!

Re: Loop of Spring

Posted: Thu Nov 07, 2013 12:18 pm
by Chevvy SS
Verskillende bulle. Boonste een het mooi horings.

Re: Loop of Spring

Posted: Thu Nov 07, 2013 4:16 pm
by slagdop
Nou daar's die bewys. Die gras is altyd groener aan die anderkant.

Re: Loop of Spring

Posted: Thu Nov 07, 2013 6:59 pm
by mariusr
Ja as daai man wil verhuis dan keer geen draad hom nie!

Re: Loop of Spring

Posted: Thu Nov 07, 2013 9:26 pm
by vriell
Mooi aksie foto's en nog mooier dier ...

Re: Loop of Spring

Posted: Thu Nov 07, 2013 9:35 pm
by vlakvark1
Dankie Frikkie. Dit is n paar mooi fotos
Die boonste foto se koedoe dra n hele paar kilogram biltong. Die winter moet nou kom dat
ek weer hulle kan loop soek in die bos

Re: Loop of Spring

Posted: Thu Nov 07, 2013 9:37 pm
by stan man
frikkie
jy maak my nou seer lus vir n gebraaide kudu fillet.
mooi fotos,wie het dit geneem?

Re: Loop of Spring

Posted: Fri Nov 08, 2013 6:45 am
by Frikkiedbr
Stan Man, jammer maar moet julle manne se lus gaan die gang hou ++>:

Ek het nie 'n idea nie. Het dit van 'n vriend gekry per mail.

Re: Loop of Spring

Posted: Fri Nov 08, 2013 7:25 am
by Smiley
Baie mooi foto's.

Re: Loop of Spring

Posted: Fri Nov 08, 2013 1:13 pm
by Mariusvdw
Baie mooi bulle waar is dit geneem

Re: Loop of Spring

Posted: Fri Nov 08, 2013 1:34 pm
by VdWalt
Daai outjie daar agter die boom is self nie 'n kalf nie!

Re: Loop of Spring

Posted: Fri Nov 08, 2013 2:42 pm
by ROBBIE1
Hulle bly in oefening om die wildsdraad te kan aanvat!

Lekker man, kan wees een van ons manne het nie daai foto geneem nie!

Re: Loop of Spring

Posted: Fri Nov 08, 2013 3:14 pm
by Koos Barnard
Dit kan dalk wees dat daar iets by die hek is waarvan die koedoes nie hou nie en darom verkies hulle om liewer die paar tree verder weg oor die draad te spring. Het dit al by ander wild gesien. Maar dis sommer 'n wilde raaiskoot van my.
Mooi bly

Re: Loop of Spring

Posted: Fri Nov 08, 2013 3:19 pm
by mariusr
Stem saam miskien sien hulle die kamera en weet nie wat is dit nie!??Daai oe"het nie verniet daai inteligente uitdruking nie!

Re: Loop of Spring

Posted: Fri Nov 08, 2013 7:42 pm
by theedge
Mooi aksie foto's