Page 1 of 1

One second before....

Posted: Tue Nov 19, 2013 3:34 pm
by Johan04
4.jpg
4.jpg
3.jpg

Re: One second before....

Posted: Tue Nov 19, 2013 3:35 pm
by Johan04
Jammer eeste een 2 keer!

Re: One second before....

Posted: Sat Nov 23, 2013 5:47 pm
by KalahariKlong
Netjies, dit sal seker uitwerk op so 36 steke per sekond. Die man met die helmet het duidelik al die sports van tevore aanskou.

Groete
KK

Re: One second before....

Posted: Sat Nov 23, 2013 5:59 pm
by mariusr
Nee daai man met die helmet weet nog nie eers wat is aan gebeur?! Daai kat is vinnig die kamera was net betyds ! Hy gaan nou sy helmet verloor met die eerste paar steke aan die ongelukke ou wat ook nog niks weet nie!

Re: One second before....

Posted: Thu Dec 12, 2013 9:50 am
by 2vierniks
Dis 'n baie goeie foto!

Re: One second before....

Posted: Thu Dec 12, 2013 11:18 am
by theedge
Baie netjies

Re: One second before....

Posted: Thu Dec 12, 2013 11:26 am
by Jakkie07
Ek dink daai man in 2de foto, is opad om die wereld rekord te breek vir 100m sprints