Page 1 of 1

Bietjie af koel

Posted: Wed Nov 20, 2013 2:34 pm
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1452430_620848937972542_1349429923_n_zpsd660cddf.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1477440_620850271305742_949363225_n_zpse9e24531.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/994389_620850324639070_418225286_n_zps44ec1de5.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1002619_620850371305732_194132375_n_zps6f5db267.jpg

Re: Bietjie af koel

Posted: Wed Nov 20, 2013 2:38 pm
by Daneel
Nou wonder n mens of daai per ongeluk inval is of het die langnek regtig besliut daai water lyk lekker koel?
Waar het die gebeur?

Daneel

Re: Bietjie af koel

Posted: Wed Nov 20, 2013 2:40 pm
by Frikkiedbr
Ja nee baie goeie vraag, daar is niks gesĂȘ van dit nie, net die fotos per mail gekry

Re: Bietjie af koel

Posted: Wed Nov 20, 2013 8:38 pm
by Johan Nel
Te oordeel aan die water wat van die dier afstroom op die eerste foto, wil ek aflei dat hy ingeval het. Na die beste van my wete is kameelperde nie outjies wat hulle vrywillig onder water dompel nie...