Page 1 of 1
Wat gaan hier aan??
Posted: Fri Nov 22, 2013 10:47 am
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1441356_425054504261779_491310991_n_zps6a4da9f4.jpg
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Fri Nov 22, 2013 11:09 am
by Roger
Klie Klom Klak
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Fri Nov 22, 2013 11:11 am
by jamalley
"ek wonder of ek die ou wurmpie heel kan insluk ?"
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Fri Nov 22, 2013 11:12 am
by VdWalt
Cute die lang nekke en skewe koppe
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Fri Nov 22, 2013 12:10 pm
by mariusr
Lyk na onwettig geveg? Daar is seker geld te sprake!? Daai twee hoenders is seker die buitestaanders!? Gewoonlik die ouens met die meeste geld!!!
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Fri Nov 22, 2013 12:26 pm
by PaulM
Is die hoenders nie dalk in 'n 'witness protection programme' nie?
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Fri Nov 22, 2013 7:59 pm
by LongWolf
fona
en
flora
en as jy van ander kant af kyk
flora
en
fona
dis die name van die twee voorste rooi henne.
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Fri Nov 22, 2013 8:25 pm
by Johan Nel
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Fri Nov 22, 2013 8:33 pm
by Johan Nel
Op 'n meer sobere toon, ek het al baie kere gevind dat as daar 'n slang in die omgewing is, die voëls in die omgewing baie rumoerig raak en dan vlug die slang dikwels in die bome in om te probeer ontvlug, terwyl die voëls aanhou om hom te volg en in sy onmiddelike omgewing baie geraas te maak. My afleidng is dat hulle mekaar maar probeer waarsku en saamspan om die slang te probeer verdryf deur so geraas te maak en op hom af te vlieg. Vermoedelik doen hierdie tarentale en hoenders dieselfde.
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Sun Nov 24, 2013 5:22 pm
by FHM
Frikkiedbr wrote:http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1441356_425054504261779_491310991_n_zps6a4da9f4.jpg
Dis nou ernstige bosberaad
die mater !!!
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Sun Nov 24, 2013 6:16 pm
by mariusr
Moet se dis een m@#rse pofadder daai!! Die skare sal moet versigtig wees!!

Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Sun Nov 24, 2013 8:50 pm
by stan man
wow!!
wie was so gelukkig om so n uitsonderlike foto te neem ?
skryf daardie foto in vit die 50/50 foto kompetisie.
dankie vir die plaas van die foto.
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Thu Nov 28, 2013 8:13 pm
by theedge
speel chicken LOL
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Thu Nov 28, 2013 9:28 pm
by Dweetster
Hulle hou die regte afstand. Die slang het gesien hy is in die mindere.
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Fri Nov 29, 2013 6:15 am
by Boskamper
Baie goeie Foto !!!!!!
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Fri Nov 29, 2013 11:17 am
by Hein M.
Boendoehof... Hy kan bly wees hulle is nie die ander soort tarentale nie

Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Sun Dec 01, 2013 11:41 am
by andre007
Wat was toe die uiteinde van die gekloek?
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Sun Dec 01, 2013 5:01 pm
by tripodmvr
Daardie poefadder lyk meer na 'n ratelslang!!!!
Re: Wat gaan hier aan??
Posted: Mon Dec 02, 2013 6:49 am
by Frikkiedbr
Oom Tripo is dood reg dit is een van daai diamond rattlesnake nie 'n poffie nie