Nuwe Lisensie
Posted: Tue Nov 26, 2013 11:21 am
Goeie more aan almal.
Wil net sĂȘ. Ek bars vanmore uit my vel uit. Ek het die laaste week van Oktober 2013 my aansoek. vir n vuurwapen lisensie ingesit. Kobus van Jagtersreg het vir my die motiveering geskryf. Ek het my lissensie vanmore gekry vir my Cz 7 x 64 Breneke. Nie eens n volle maand gewag nie. Nou net vir al die bybehore en dan is ek reg.
Baie dankie aan Kobus en aan die DFO van Villeria polisie kantoor wat my gehelp en by gestaan het. Dit is wat ek nou flinke diens noem.
Groete
Flip