Page 1 of 1

My Gunsteling foto van 2013

Posted: Thu Dec 05, 2013 4:43 pm
by FCLoretz
Ek het heelwat fotos geneem hierdie jaar en baie dinge gesien, maar die onderstaande foto is by vere my gunsteling van almal. Hierdie is die 2de jaar wat ek die gawe gehad het om saam my Pa te jag. Die foto is geneem te Tholo Game Farm buite Groblersdal.

http://i1192.photobucket.com/albums/aa328/FCLoretz/Tholo%20june%202012/TGF2013/DSCF2260_zps967c6da1.jpg

Re: My Gunsteling foto van 2013

Posted: Thu Dec 05, 2013 5:35 pm
by johnf
photo.jpg
Ek het eerstens gedink die pienk was nie reg nie, maar dit het baie mense lat glimlag.

Re: My Gunsteling foto van 2013

Posted: Thu Dec 05, 2013 8:48 pm
by FCLoretz
Dra julle koedoe John?

Re: My Gunsteling foto van 2013

Posted: Fri Dec 06, 2013 7:41 am
by johnf
More, Frederick

Ja, my eerste kudu, naby Nelspoort, noord van Beaufort West. Hopelik skiet ek die volgende een naby n pad en nie in n kloof soos hierdie een was nie.

Cheers

John