Varkie
Posted: Wed Dec 18, 2013 12:25 pm
Hi Manne
Sommer 'n varkie wat ek so rukkie terug geskiet het.
Het nie die ou gemeet nie, het Sendero 300 WM gebruik met 220gr PMP's met NF scope op. Seker so 40m skoot.