Page 1 of 1

Nyalabul, 1.5 meter afgeneem

Posted: Sun Jan 05, 2014 8:52 pm
by Ian
Ek het in Des 2012 vir die takbokke appels gegee en die Nyalabul ruik die appels en die kom en
steel hul appels. Hoe gelukkig kan 'n mens nie wees om hom op 1.5 meter te kan afneem nie?

Re: Nyalabul, 1.5 meter afgeneem

Posted: Sun Jan 05, 2014 9:14 pm
by KalahariKlong
Dit is darem bitter mooi.
Dankie vir die deel.

Groete
KK

Re: Nyalabul, 1.5 meter afgeneem

Posted: Sun Jan 05, 2014 9:16 pm
by Marc
En dis n mooi bul daai, toe ons daar was vir die kursus kon ons ook vrek naby aan hom kom. Dis n spesiale plek van jou daai !

Re: Nyalabul, 1.5 meter afgeneem

Posted: Sun Jan 05, 2014 11:23 pm
by PWV
Pragdier, Ian. Die takbok daar agter lyk skoon beteuterd!
Dankie vir die deel.
Groetnis

Re: Nyalabul, 1.5 meter afgeneem

Posted: Mon Jan 06, 2014 12:02 am
by stan man
mooi foto
http://i1157.photobucket.com/albums/p582/stanman10/IMG_0519.jpg
hier is een wat ek een aand geneem het toe ek gaan roep het vir jakkalse.

Re: Nyalabul, 1.5 meter afgeneem

Posted: Wed Jan 08, 2014 8:33 pm
by theedge
Baie mooi foto nie elke dag wat n man dit sien nie