Page 1 of 1

Etosha fotos

Posted: Mon Jan 06, 2014 6:58 pm
by Piet Pille
Ek het hierdie fotos op die 29ste Des in Etosha afgeneem.

Geniet.

Re: Etosha fotos

Posted: Mon Jan 06, 2014 6:59 pm
by Piet Pille
Nog enetjie....

Re: Etosha fotos

Posted: Mon Jan 06, 2014 7:14 pm
by Carl
Mooi Pieter. Laaste enetjie is die mooiste. Gaan 'n man met geweer lekker deurmekaar maak as hy so troppie kry...so baie keuses net een skoot. Maar ek like die in in die middel met die WYE horings.

Re: Etosha fotos

Posted: Mon Jan 06, 2014 7:22 pm
by Ian
Bitter, bitter, mooi. Jou gelukkige man.
Mooi foto's Pieter.

Kan ek maar van hulle steel? ;D

Re: Etosha fotos

Posted: Mon Jan 06, 2014 7:52 pm
by mariusr
Aitsa tel nege bulle te mooi! Daar is een mooi groot bul wat op kyk mooi wye horings so half in middel agter dink ek sal hom vat? As ou hulle maar net so kan kry op jag plaas!! Sien nou die een heel regs is net so mooi hy sal ook doen veiligste skoot!

Re: Etosha fotos

Posted: Mon Jan 06, 2014 8:06 pm
by Pvdw
Pieter waar boek ons en wanneer klim ons??

Ai ek wens tog die Thabazimbi bulle wil ook so mooi oop loop :-[

Ek hou weer van daai ou maanhaar wat so lĂȘ en regeer daar onder die boom. Niks wat die man pla nie.

Re: Etosha fotos

Posted: Mon Jan 06, 2014 9:10 pm
by Flip Nel
Baie mooi Dankie

Re: Etosha fotos

Posted: Tue Jan 07, 2014 6:07 am
by Eugene
BAIE mooi foto's Pieter! Dankie vir die bederf.

Re: Etosha fotos

Posted: Tue Jan 07, 2014 6:34 am
by ANDRIES
Pieter dankie.Ek is bly om te sien dat dit groen is.Junie 2013 het dit sleg gelyk.

Re: Etosha fotos

Posted: Tue Jan 07, 2014 9:13 am
by Piet Pille
Dankie manne.

Ons was werklik geseen met mooi reen landwyd in Desember en die natuur het het amper oornag gereageer. Die varkies wat nog 2 maande gelede net vel en been was lyk nou asof iemand hulle met 'n kompressor opgepomp het. Orals is groen en daar is 'n swetterjoel van jong diere orals te bespeur.

Ek gaan Donderdag op Kavango rivier toe en beloof om daarna nog so paar foto's te kom opsit, hopenlik van 'n paar dik tiervisse ook! ;)

Re: Etosha fotos

Posted: Tue Jan 07, 2014 10:59 am
by Piet Breedt
Daai een wat so wegkyk met sy dik nek, agter in sy kop......dup!

Re: Etosha fotos

Posted: Tue Jan 07, 2014 11:03 am
by ROBBIE1
Dis pragtig! Ek gaan Des'14 saam op n toer Namib toe, my eerste trip soontoe, hoop ons is ook so gelukkig, gooi nog foto's op asb!!!!!

Re: Etosha fotos

Posted: Tue Jan 07, 2014 11:37 am
by FHM
Pragtig en dankie vi die deel Pieter.

Ja ek het die wielneuse jammer gekry voor die reens - lanklaas die otte so vrek maer gesien.
Hk het ook opgemerk dat die varke Okahandja - WHK en ook daar in Omaruru-wereld 'balie-siekte' opgedoen het, hulle raak mooi rond.

Re: Etosha fotos

Posted: Tue Jan 07, 2014 11:50 am
by Reggie Gerber
Dankie vir die deel Pieter

Bitter mooi

Re: Etosha fotos

Posted: Tue Jan 07, 2014 11:53 am
by Carl
Piet Breedt wrote:Daai een wat so wegkyk met sy dik nek, agter in sy kop......dup!
Piet, skiet jy vir die pot of reken jy die 222-50 pil sal nie die voorkop bederf nie ++>:

Re: Etosha fotos

Posted: Tue Jan 07, 2014 1:24 pm
by Frikkiedbr
Dankie vir die mooi fotjites Pieter,

Re: Etosha fotos

Posted: Tue Jan 07, 2014 2:13 pm
by JuanVE
Pragtig Pieter, dis min wat 'n ou so baie mooi bulle bymekaar sien.

Re: Etosha fotos

Posted: Thu Jan 09, 2014 10:22 pm
by Piet Breedt
Carl, nee ek was nog nooit n trofee jagter. Ek skiet vir die pot, daarom hou ek van n dik nek, eerder as lang horings.

Re: Etosha fotos

Posted: Thu Jan 09, 2014 10:36 pm
by Carl
Piet, ja waarheid! Hy kan lank wees solank hy dik is ;D

Re: Etosha fotos

Posted: Fri Jan 10, 2014 10:18 am
by Jakkie 321
Sjoe lekker man lekker

Groette

Re: Etosha fotos

Posted: Fri Jan 10, 2014 5:11 pm
by theedge
Baie mooi foto's Pieter! Dankie vir die deel