Page 1 of 1

Bosvarke

Posted: Tue Jan 11, 2011 1:24 pm
by FDJ
Het darem hierdie vakansie so paar varke gekry met al die reen


Familie lid met `n beer

Image



Die beer het 44kg uitgeslag

Image

`n lekker groot sog en jong beer deur my neef

Image


Nog `n groterige sog

Image


Groete
Francois

Re: Bosvarke

Posted: Tue Jan 11, 2011 3:28 pm
by JPS
Paar lekker stukke vleis daar.

Re: Bosvarke

Posted: Tue Jan 11, 2011 4:55 pm
by DawieKotze
Amper 'n jaar se salami daai!

Vertel asb bietjie meer van die scope wat op die fotos is.

Re: Bosvarke

Posted: Tue Jan 11, 2011 5:20 pm
by FDJ
Hi Madako

Dit is eintlik 2 tipe scopes in die foto`s.Myne is die ATN MK 350.Dis die scope op die eerste en laaste foto.Hier is sy link
http://www.bhphotovideo.com/c/product/587958-REG/ATN_NVWSM35010_Aries_MK350_2_5x41.html

http://www.atncorp.com/nightvision-weaponsight-atnaries-mk350

Ingevoer met spoed pos vanaf bhp photo & video het hy my so R3400.00 gekos.

Ek is baie tevrede met hom.Ek kan so op 100m gemaklik skiet met die illuminator wat hy mee saam kom.Met `n groter illuminator of `n infra red spotlight sal jy baie verder kan skiet.

Die ander een is die yukon nag scope wat my neef s`n is.

http://www.bhphotovideo.com/c/product/425551-REG/Yukon_Advanced_Optics_YK26014T_2_5x50_NVRS_Tactical_Night.html

ook `n baie goeie scope.

Groete
Francois