Page 1 of 1

Robbie se mooi Bul

Posted: Thu Jan 16, 2014 3:47 pm
by Frikkiedbr
Frikkiedbr wrote:Hier is 'n mooi fototjie van Robbie en sy Bulletjie.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/unnamed2_zpsb75ca430.jpg

Robbie sal maar die storie hier maar kom vertel.
Sterkte met daai bosluis byt ;)

Re: Robbie se mooi Bul

Posted: Thu Jan 16, 2014 3:48 pm
by FCLoretz
Dankie Frikkie

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=61&t=28458 laai hom daar ook asb

Re: Robbie se mooi Bul

Posted: Thu Jan 16, 2014 3:53 pm
by Carl
Robbie geluk! Jy is mooier as wat ek gedink het ;) en maer vir 'n slaghuis eienaar!

Re: Robbie se mooi Bul

Posted: Thu Jan 16, 2014 3:56 pm
by henried
Te mooi, baie geluk.

Re: Robbie se mooi Bul

Posted: Thu Jan 16, 2014 5:01 pm
by Frederik
Baie netjies

Re: Robbie se mooi Bul

Posted: Thu Jan 16, 2014 6:17 pm
by Jonie
Uitstekende bul Baie geluk

Re: Robbie se mooi Bul

Posted: Thu Jan 16, 2014 8:59 pm
by SNIPER
Naand Robbie

Baie mooi bul daai,netjies gedoen.

Groete

SNIPER