Page 1 of 1

.223 het weer bietjie gewerk

Posted: Sun Jan 26, 2014 7:36 pm
by Roger
Naand,

Ek was gelukkig genoeg om 11 bokke te oes Vrydag.
Die doel was vir n teel projek so 4x springbokke en 7x rooibokke moes val.

Ek het n paar goeie lang skote gehad, en n paar nie so great.
Die manne was baie gasvry en regtig n smart klomp wat ek graag weer wil sien.

Ons het kans gekry om naby Thys (bullseye op forum) se leeu te kom :-)

Man die Howa'tjie skiet lekker!!

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Sun Jan 26, 2014 8:16 pm
by AntonF
Geluk mater
Ai maar daai rooibok lyk al te mooi

Groete

Anton

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Mon Jan 27, 2014 8:10 am
by FCLoretz
Mooi Roger. Baie mooi

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Mon Jan 27, 2014 8:13 am
by Reggie Gerber
Lekker Roger

lyk my 223 raak jou favourite ;D

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Mon Jan 27, 2014 8:14 am
by FCLoretz
Reggie Gerber wrote:Lekker Roger

lyk my 223 raak jou favourite ;D
een van die dae sien ons advertensie vir 375 Ruger ;D

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Mon Jan 27, 2014 8:23 am
by Flip Nel
Mooi geskiet Geluk

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Mon Jan 27, 2014 8:35 am
by Reggie Gerber
Ek sit nou al eerste opsie in Roger..... Vir die 375Rug ;D ;D

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Mon Jan 27, 2014 10:00 am
by Ratel
Mooi gedoen Roger. Watter koele skiet jy in daai roer?

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Mon Jan 27, 2014 10:59 am
by theedge
Netjies Roger. Baie mooi

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Mon Jan 27, 2014 11:07 am
by paul
Mooi man. Ek het self nou vir my n 223 howa gekoop.

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Wed Jan 29, 2014 9:07 am
by Roger
Ratel wrote:Mooi gedoen Roger. Watter koele skiet jy in daai roer?
Sommer winkel ammo, Remington SP 55gr

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Wed Jan 29, 2014 9:14 am
by Roger
paul wrote:Mooi man. Ek het self nou vir my n 223 howa gekoop.
Jy sal nie spyt wees nie !!

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Wed Jan 29, 2014 9:16 am
by Roger
Reggie Gerber wrote:Ek sit nou al eerste opsie in Roger..... Vir die 375Rug ;D ;D
Wag nou, nog nie...

++>:

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Wed Jan 29, 2014 9:53 am
by ANDRIES
Wat 'n mooi leeu!!!

Re: .223 het weer bietjie gewerk

Posted: Wed Jan 29, 2014 11:10 am
by Frikkiedbr
lekker Roger, mooi gelooi daar, baie geluk