Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Andy
Vir die rekord - kon julle al uitvind wat die 'swelling' op die bek. onder die knoppe op sy bek veroorsaak ? Ou mens storie is dat hy glo 'n cavity het wat vol gras/plantmateriaal gestop word om hom daai verwoede voorkoms te gee. Het nog nooit die moeite gedoen om te kyk nie. Seker maar sleg van my kant af, Wonder maar net.
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !