Page 1 of 1

eerste vuurwapen aansoek

Posted: Wed Feb 05, 2014 8:51 pm
by lucas
Goeie naand

Ek wil net meer duidelik kry oor die aansoek vir lisensie vir jag geweer.
Jy moet n Motiverings aan heg met fotos waar jy al gejag het.
As n person nie fotos het nie, Wat maak so n persoon in daai geval?

Hoop julle manne Kan help.

Re: eerste vuurwapen aansoek

Posted: Wed Feb 05, 2014 9:31 pm
by Johan Nel
Lucas,
Kontak vir JAGTERSREGMOTIVERING. Hy doen hierdie motiverngs en berei al die dokumente vir jou voor teen 'n billike fooi. Hy sal jou ook met raad kan bedien. sy advertensie is hier op die forum.

Re: eerste vuurwapen aansoek

Posted: Thu Feb 06, 2014 8:19 am
by F.L.A.S.H
Johan Nel wrote:Lucas,
Kontak vir JAGTERSREGMOTIVERING. Hy doen hierdie motiverngs en berei al die dokumente vir jou voor teen 'n billike fooi. Hy sal jou ook met raad kan bedien. sy advertensie is hier op die forum.

+1