Page 1 of 1
3 been Jakkie
Posted: Tue Feb 18, 2014 9:49 am
by Williel
Swaer op die plaas het my vertel van die geval waar hy by die slagyster gekom het en net die jakkals se voorbeen daar gekry het. Hy het van die "vriendelike" ysters en neem aan dat hy self sy been moes afkou. Gereken hy sou vrek van inflamasie maar was verkeerd.
Die 3 been jakkals beland so 4 maande later voor die Uri om sy uiteinde te beteken. Voorbeen het gesond geword.
Re: 3 been Jakkie
Posted: Tue Feb 18, 2014 10:29 am
by Hugo
Geno het self al een by my pa geklop met 3 bene,
Eugene, het jy nog die kiki?
Re: 3 been Jakkie
Posted: Tue Feb 18, 2014 11:07 am
by Geno
Hier is hy.
Ek het gedryf, De Beer het hom geskiet.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/IMG-20121006-00094.jpg
Re: 3 been Jakkie
Posted: Tue Feb 18, 2014 2:30 pm
by Geno
Jaco Bezuidenhout se 3been lammervreter.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/IMG-20140218-WA0022.jpg
Re: 3 been Jakkie
Posted: Tue Feb 18, 2014 2:35 pm
by Cobus(Cobb)
Die goed lyk soos ekke...

Re: 3 been Jakkie
Posted: Tue Feb 18, 2014 3:47 pm
by tripodmvr
Cobus, jy kan bly wees daar is nog nie op jou geskiet nie

Re: 3 been Jakkie
Posted: Tue Feb 18, 2014 3:50 pm
by Cobus(Cobb)
Trip, neewat, ek lees hier iewers ek moet net so 50m van Blok af wees dan is ek veilig....

Re: 3 been Jakkie
Posted: Wed Feb 19, 2014 8:05 am
by Ian
Cobus(Cobb) wrote:Trip, neewat, ek lees hier iewers ek moet net so 50m van Blok af wees dan is ek veilig....

Cobus
Jy het vergeet, Blok het nou die 204 en skiet 575 meter gemaklik

.