Page 1 of 1

Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:06 pm
by F.L.A.S.H
Het Sat middag so n stadige draai met die hornet gaan stap en in die man vas geloop

skoot was net agter die blad (quartering away) op so 70m gevat na ek hom op 10m skrik gemaak het

http://i1266.photobucket.com/albums/jj524/FLASHMARAIS/IMG_20140225_145637_resized_zps4b771972.jpg

http://i1266.photobucket.com/albums/jj524/FLASHMARAIS/20140222_161723_resized_zpsf7761f1e.jpg

Image

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:11 pm
by F.L.A.S.H
Manne waste link by photobucket moet ek gebruik sodat die photos hier te sien sal wees?

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:14 pm
by henried
Gebruik die "direct link" en sit hom net tusses die .tags

http://i1266.photobucket.com/albums/jj524/FLASHMARAIS/IMG_20140225_145637_resized_zps4b771972.jpg

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:15 pm
by DWB
Mooi man, geluk!

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:15 pm
by VdWalt
Baie nice
gebruik die een:


Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:16 pm
by Sarel
Baie mooi bosbok.... geluk!

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:17 pm
by Naas1
Baie mooi, geluk

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:18 pm
by AntonF
Baie mooi ,geluk hoeveel duim is hy

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:22 pm
by jamalley
Baie mooi

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:23 pm
by F.L.A.S.H
henried wrote:Gebruik die "direct link" en sit hom net tusses die .tags

http://i1266.photobucket.com/albums/jj524/FLASHMARAIS/IMG_20140225_145637_resized_zps4b771972.jpg
Baie baie dankie Henried

Daar leer ek ook sommer iets vandag

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:24 pm
by F.L.A.S.H
AntonF wrote:Baie mooi ,geluk hoeveel duim is hy

Dankie Anton

ek het hom net rof gemeet maar hy is so +/- 14duim

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:29 pm
by hunter74
Baie mooi bosbok.

Geluk.

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 3:48 pm
by Jakkie07
Mooi bok daar.

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Feb 25, 2014 4:30 pm
by F.L.A.S.H
Baie dankie manne

is nogals chufed met my eerste Bosbok Ram

Re: Saterdag se geluk

Posted: Thu Mar 06, 2014 3:13 pm
by PITSMIT
netjies ou mater

jy lyk bekend ek is op uitenhage waar het ons al raak geloop

Re: Saterdag se geluk

Posted: Thu Mar 06, 2014 3:19 pm
by F.L.A.S.H
Nie seker nie Oom

dalk moet ons op n tyd n koue een gaan saam vat en uitvind?

Re: Saterdag se geluk

Posted: Thu Mar 06, 2014 3:24 pm
by PITSMIT
maak so dis n deal

pm my dan praat ons

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Mar 18, 2014 10:44 am
by 2vierniks
Mooi bosbok! Een van die beste bokke om te jag!

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Mar 18, 2014 1:09 pm
by spekieries
Baie geluk pragtige bosbok.

Wat se koeƫl het jy gebruik in die Hornet?

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Mar 18, 2014 1:38 pm
by F.L.A.S.H
Baie dankie manne

Spek, dis hand gelaaide spier 40gr koels wat saam die geweer gekom het

Re: Saterdag se geluk

Posted: Tue Mar 18, 2014 6:54 pm
by AntonF
Dankie Flash geluk weereens
Jammer vir die laat reply maar n man is maar besig om orals by te kom