Page 1 of 1
Mase springbok daai!!
Posted: Thu Feb 27, 2014 8:19 am
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1502250_682427011801547_221579601_o_zpsdd292873.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1599234_707776699266578_10869701_o_zpsc21c48ff.jpg
Be sure to buy next week's Landbouweekblad... There is a good article about us... And one of our young rams Siyaburrie will be on the cover!!!
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1796533_706833749360873_1315983124_n_zpsc1ab998c.jpg
Re: Mase springbok daai!!
Posted: Thu Feb 27, 2014 8:21 am
by Chevvy SS
Kom ons raai wat sy prys is....
Re: Mase springbok daai!!
Posted: Thu Feb 27, 2014 8:59 am
by Capt. Yoda
Is n besonderse mooi Ram en hy gaan baie geldjies gaan
Re: Mase springbok daai!!
Posted: Thu Feb 27, 2014 10:06 am
by ROBBIE1
Magtaaaag dis n meneer!
Re: Mase springbok daai!!
Posted: Thu Feb 27, 2014 11:22 am
by johans
ken die manne wat daarmee teel.hulle verkoop ramme en ooie
Re: Mase springbok daai!!
Posted: Thu Feb 27, 2014 11:31 am
by Carl
Die diere is pragtig en ek glo oom Julian het hier werklik van die min teel projekte aan die gang wat ek ondersteun. As jy die storie ken sal jy agterkom 'n groot deel van sy visie is nalatenskap vir y nageslag.
Maar kyk ek sal myself bedinges as ek so bok voor my kry met 'n voorsit! Die man se horings is so lank hy het nie eens 'n rooi tag nodig nie.
Re: Mase springbok daai!!
Posted: Thu Feb 27, 2014 11:47 am
by Hingsding
Re: Mase springbok daai!!
Posted: Thu Feb 27, 2014 12:30 pm
by theedge
Daai is voorwaar n prag dier.
Re: Mase springbok daai!!
Posted: Thu Feb 27, 2014 1:34 pm
by BLOK
Voorwaar een van hulle besonderse sringbokke. Maar hom skiet weet ek nie??? Die bok het dan tot al n naam, dit voel vir my net nie reg nie. Ek weet nie is maar soos ek is.
Hoe gaan dit klink as ek o n jaglaas kom om n mooi trofee te skiet en die boer se "Klim dan gaan skiet ons gou vir Siyaburrie, hy is nou al sewe jaar oud en die seun van Burrie, prag stel horings aan hom se ek jou"
Weet nie, dat hy vir die nageslag sorg is ek bly oor, dat hy sulke bokke teel is ek bly oor, maar om hulle name te gee - Aikona!!
Re: Mase springbok daai!!
Posted: Thu Feb 27, 2014 2:52 pm
by Kallie Fernhout
Mooi diere daai moet se daai bok het darm n paar kort oortjies