Page 1 of 1
Die Dames met hulle bokke.
Posted: Fri Feb 28, 2014 12:16 am
by william007
Hier is so paar fotos van die vrouens wat gejag het ,dis nogal waar wat hulle se die dames skiet goed somtyd better as die mans hahahaha
jammer vir die fotos wat so swak is
Re: Die Dames met hulle bokke.
Posted: Fri Feb 28, 2014 6:37 am
by Born2Late
Goeie more.Die 3e foto se vrou lyk of sy n vreeslike bos hare het met die boom agter haar. Baie mooi bokke.
Groete.
Re: Die Dames met hulle bokke.
Posted: Fri Feb 28, 2014 7:24 am
by william007
hahahaha ja dit lyk nogal so ,nou dat jy dit noem
Re: Die Dames met hulle bokke.
Posted: Fri Feb 28, 2014 9:00 am
by NicoSmit
shocking experience?
Re: Die Dames met hulle bokke.
Posted: Fri Feb 28, 2014 9:19 am
by win270
Nou sien julle mens kan met enige kleur hemp jou bok in die hande kry!!
Re: Die Dames met hulle bokke.
Posted: Fri Feb 28, 2014 10:27 am
by william007
dis nou waar wat jy se ,ek het gewonder oor haar pienk hemp en toe bewys sy my verkeerd,wys jou nou net