Page 1 of 1
koedoe jag Prieska
Posted: Fri Feb 28, 2014 9:21 am
by william007
Koedoe jag Prieska
koedoe jag nam karibib
swartwildebees pampoenpoort victoria west
gewere is 303 ,375 ruger en 300 win mag
Re: koedoe jag Prieska
Posted: Fri Feb 28, 2014 9:33 am
by Flip Nel
Dit lyk lekker, sjoe dis 'n paar mooi bulle geluk
Re: koedoe jag Prieska
Posted: Fri Feb 28, 2014 10:10 am
by william007
Flip jy gaan nou nie glo nie die boer op karibib nam ek het gaan koedoes daar uit skiet vir ransoen vleis vir hom,ek het so sleg gevoel om sulke mooi bulle te skiet vir vleis vir die werkers ek het later die groot bulle mis gekyk wil hulle nie skiet nie is so mooi,gaan nou gou foto op sit van 56 duim bul wat ek daar geskiet het met karkas gewig van 180kg.
Re: koedoe jag Prieska
Posted: Fri Feb 28, 2014 10:13 am
by Chevvy SS
Jaloers!

Re: koedoe jag Prieska
Posted: Fri Feb 28, 2014 11:07 am
by Sarel
Pragtige Kudu !!
Re: koedoe jag Prieska
Posted: Fri Feb 28, 2014 11:20 am
by Roger
Baie mooi bokke.
Knap gedaan!!
Re: koedoe jag Prieska
Posted: Fri Feb 28, 2014 12:06 pm
by mariusr
Ma se hare!!

Re: koedoe jag Prieska
Posted: Fri Feb 28, 2014 12:22 pm
by william007
Baie dankie manne , ja ek wil julie maand weer gaan as daai wereld weer mooi reen kry maar dit klink vir my dit het gereen daar maar met die branstof prys soos hy nou is weet ek ook nie gaan nou n duur trip wees
Re: koedoe jag Prieska
Posted: Fri Feb 28, 2014 2:27 pm
by win270
Sjoe, daai geslagte koedoe se nek!! Pragtig. Die koedoe by Karibib (eerste koedoe foto) lyk egter maer. Was daar groot droogte?
Re: koedoe jag Prieska
Posted: Tue Mar 04, 2014 7:28 am
by william007
Ja daar was droogte ja , maar daai koedoe toe ek hom skiet het van die berg af geval jy sal sien hy het baie merke op sy lyf en een horing het stuk af gebreek,maar ja daar was van die bulle wat maer was en ander wat weer baie mooi gelyk het
Re: koedoe jag Prieska
Posted: Tue Mar 04, 2014 9:22 am
by Capt. Yoda
n Koedoe het dam n lekke stuk nek aan hom
Re: koedoe jag Prieska
Posted: Tue Mar 04, 2014 9:39 am
by Flip Nel
Capt. Oblivious wrote:n Koedoe het dam n lekke stuk nek aan hom
Stem daai bul wat geslag word het darrem 'n lekker een
Re: koedoe jag Prieska
Posted: Tue Mar 18, 2014 8:40 am
by 2vierniks
Mooi bokke!