self verdediging (seisoen oop)

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

self verdediging (seisoen oop)

Post by PITSMIT »

het in januarie op n plaas buite steytlerville gaan kuier en een oggend bitji in die veld gaan stap om blommetjies te ruik en te pluk 8)

mos vreeslike sagte outjie ekke geen aggressie nie ::)

skielik val die 2 ramme my aan en ek moes skiet uit selfverdediging seker kwaad oor ek hulle blommetjies gepluk het :laugh: :laugh:

http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/IMG_00000494_zps1863db86.jpg

nou ja toe kon ons sosaties maak vd braai en die seisoen was oop
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by VdWalt »

Mooi op die helmet!
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by F.L.A.S.H »

Baie mooi oom
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by GreyGhostGear »

Sjoe, dis netjiese skietwerk daardie!
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by Jaco B »

Baie mooi. Goed geskiet.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by 243Songdaug »

Netjies mater! Jy gaan Valkie se 308 se loop uitskiet....
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by maxboostsa1 »

PITSMIT wrote:het in januarie op n plaas buite steytlerville gaan kuier en een oggend bitji in die veld gaan stap om blommetjies te ruik en te pluk 8)

mos vreeslike sagte outjie ekke geen aggressie nie ::)

skielik val die 2 ramme my aan en ek moes skiet uit selfverdediging seker kwaad oor ek hulle blommetjies gepluk het :laugh: :laugh:

http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/IMG_00000494_zps1863db86.jpg

nou ja toe kon ons sosaties maak vd braai en die seisoen was oop
Self verdediging?
Het jy n waarskuwingskoot geskiet?
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by PITSMIT »

hahahaha ek wil hom uitskiet ja wil n 7-08 bou kort die aksie


max ja ek het gefluit geskree klippe gegooi wou tot die blommetjies truggee want ammunisie is duur maar moes toe maar sosatie vleis maak hahahahahahah
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by Gawie(13mm) »

Ja-nee kyk in daai geweste kan jy nie sonder jou "camo-kierrie" stap nie. ;D
Die wereld is wild daar.

Mooi man, mooi.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by PITSMIT »

hahahahaha hulle het darm nie my rerig aangeval nie

ons het sosatie vleisie gekort toe gaan klop ek gou die 2 vd tannie daai goed is so vet soos n vark op daai plaas veld is lowergroen daar na die mooi reens kan nie wag vd jagseisoen nie dink ons gaan mooi kudus skiet die jaar
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by Louis Kriel »

Mooi gegooi. Watter tipe springbok variasie het sulke uitstaan oge?
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by Rooies »

:police: Seker darm alles binne die wet soos dit van n officer of the law verwag word ?? :police:

Dis Vrydag iini Baai.....

groete
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by PITSMIT »

Rooies wrote::police: Seker darm alles binne die wet soos dit van n officer of the law verwag word ?? :police:

Dis Vrydag iini Baai.....

groete
jaja natuurlik alles gedoen binne die raam vd wet 2 skote geskiet en toe n waarskuwing skoot werk mos so of het ek dit verkeerdom hahahahaha
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by PITSMIT »

dirty

dis die suid sudanese popeye gazelle hahahahahahahaha
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5122
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by Pvdw »

Ek is darm bly om te sien jy het nie seer gekry nie. Dit kon lelik gewees het

Sterkte vir jou en jou gesin met daai karkaste ;)
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by douw »

Kyk hoe kyk hy vir my! Daai oe staan uit soos 'n matriek boeksak.


mooi geskiet
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by PITSMIT »

Dankie vd komplimente manne. Hulle het so 10 tree uitmekaar gele. 308 is nou effe skerp. Skiet nou 110gr sierra varminters teen 3235v/sek uit hom uit. Laai hulle 54gr S341 met n 68.8mm tpl
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by 2vierniks »

As hy skerp is laat hom dreun!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by Marc »

Lekker man, prima vleisies
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by theedge »

Ai hoekom kan ek nie ook so aangeval word nie - nee dit is mos nou nie reg dat n maat so alleen moet staan nie se net volgende keer moet ek saam gaan blomme pluk kan ek jou help beskerm.
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by PITSMIT »

Deal
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by theedge »

PITSMIT wrote:Deal
Ek laaik die way jy dink.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by wlm »

Dit was 'n baie intellegente springbok. Sy kop was so vol harsings dat daar nie eers plek vir 'n 110gr. koeeltjie in was nie. Die dat sy oe so uitpeul.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by Armand Steenkamp »

Baie mooi skote! Geluk!

Groetnis
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: self verdediging (seisoen oop)

Post by Roger »

knap gedaan!
Too many to mention ;-)
Post Reply