Page 1 of 1

Opsoek na die jagboeke

Posted: Mon Mar 10, 2014 7:45 pm
by Gert Odendaal
As daar van ons lede is wat miskien een van die volgende boeke as `n ekstra in jou besit het sal ek graag die boeke wil aankoop.

Rifles for Africa Woods Gregor
Stand Your Ground Thompson Ron
Months of the Sun Nyschens Ian
Kambaku Manners Harry
Hunter,s Tracks Hunter J A
Nyati- The Southern Buffalo Doctari
Bell of Africa Bell W.D.M.

Ek hoor graag van julle.

Groete

Gert Odendaal