Page 1 of 1
Pasop, jy word dopgehou!!!
Posted: Tue Mar 11, 2014 8:10 am
by Ian
Ek wonder hoeveel keer is 'n jagter al so dopgehou?
Re: Pasop, jy word dopgehou!!!
Posted: Tue Mar 11, 2014 9:28 am
by Flip Nel
Ek dink mens sal bietjie skrik as jy sien ta sit en kyk vir jou so
Re: Pasop, jy word dopgehou!!!
Posted: Tue Mar 11, 2014 10:45 am
by vriell
Pragtig ! Min wat mens dit so sal sien.Is dit met "trail cam "
Re: Pasop, jy word dopgehou!!!
Posted: Tue Mar 11, 2014 10:53 am
by Jaco vdW
Flip nel wrote:Ek dink mens sal bietjie skrik as jy sien ta sit en kyk vir jou so
Nogal ja!
Wat 'n besonderse foto!
Re: Pasop, jy word dopgehou!!!
Posted: Tue Mar 11, 2014 11:36 am
by RUPERT
Ek sal laaik om te weet wat beloer hy so.Dit is die eerste keer dat ek dit so sien sit.
Re: Pasop, jy word dopgehou!!!
Posted: Tue Mar 11, 2014 12:08 pm
by Roger
hahahaha
dis nou blerrie oulik
:-)
Re: Pasop, jy word dopgehou!!!
Posted: Tue Mar 11, 2014 5:23 pm
by theedge
Baie mooi foto - nie aldag wat jy dit sien nie
Re: Pasop, jy word dopgehou!!!
Posted: Tue Mar 11, 2014 5:46 pm
by Alwin
Kietsie, SIT!!!
Mooi so, oubaas se h... eeh kietsie.
Re: Pasop, jy word dopgehou!!!
Posted: Tue Mar 11, 2014 5:48 pm
by Frederik
Baie interesant.
Re: Pasop, jy word dopgehou!!!
Posted: Wed Mar 12, 2014 8:09 am
by Carl
Mooi Ian. Ja kyk ek wil net vir die manne sĂȘ as julle hier in Rustenburg omgewing jag gaan julle ook moet staan op julle tone om die bokke te kan sien.
Re: Pasop, jy word dopgehou!!!
Posted: Thu May 01, 2014 6:41 pm
by morne smith
Tigger in Winnie The Pooh sit so!