Page 1 of 1

Absolute disrespek van Pumba!

Posted: Fri Mar 21, 2014 8:12 pm
by LUAN
Ek kom nou terug ban die baan af. Die sog met haar 4 kleintjies sien ons gereeld daar, maar vandag het sy dit te ver gevat. Sal nie agter ons verbyloop maar reg voor my teiken verby en skrik ook nie vir die skote. As daar nou ooit n jagongeluk was wat wag om te gebeur....

Re: Absolute disrespek van Pumba!

Posted: Fri Mar 21, 2014 9:31 pm
by Rudie
Ja nee kyk daai vat nou baie selfbeheersing.

Re: Absolute disrespek van Pumba!

Posted: Sat Mar 22, 2014 7:45 am
by VdWalt
Sweet, ek neem aan julle loggo is 'n vark.

Re: Absolute disrespek van Pumba!

Posted: Sat Mar 22, 2014 8:26 am
by ROBBIE1
Ek weet nie of ek die papier een geskiet sou kry met die ware jacob wat da staan nie, dis darm baie vermetel van die ou soggie, eishhhh!!!!!!!

Re: Absolute disrespek van Pumba!

Posted: Sat Mar 22, 2014 3:02 pm
by Jean Marais
Dit lyk of sy en die kinners oormowwe ophet. Die dat sy nie skrik nie. Voorbereiding was reg ++>: ++>: ++>: