Page 1 of 1

Daars iets mooi daar in die bos

Posted: Tue Apr 08, 2014 11:25 am
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/563669_628752630509635_2109220088_n_zps03f00e67.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1374159_628752550509643_489787128_n_zps09d2b7dc.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/226259_10150603312415553_2884414_n_zps821be653.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1275693_611171962267702_5725726_o_zps620681ad.jpg

Albino red hartebeest...never seen before
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/223686_10150767758250553_176798_n_zps7e2dd8a8.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1911939_725479707503593_413408802_o_zps272088a7.jpg

Re: Daars iets mooi daar in die bos

Posted: Tue Apr 08, 2014 12:04 pm
by Dolf014
Jo!! Frikkie; daai eland bul is 'n "YSTER"
baie mooi foto's, dankie.

Re: Daars iets mooi daar in die bos

Posted: Tue Apr 08, 2014 12:06 pm
by Frikkiedbr
Plesier, ja nee sien die manne se bekke hang oop vir daai mannetjie..... aai :o

Re: Daars iets mooi daar in die bos

Posted: Wed Apr 09, 2014 9:13 pm
by Louis Oli5
Jo! ,lyk nie na vandag se bul nie ,Mooi bly Mooi.Weereens baie mooi foto ,(dankie).

Re: Daars iets mooi daar in die bos

Posted: Mon May 12, 2014 8:49 pm
by roland
Daai Hartebees is by my geskiet waar kom die foto vandaan?

Re: Daars iets mooi daar in die bos

Posted: Tue May 13, 2014 8:13 am
by FCLoretz
roland wrote:Daai Hartebees is by my geskiet waar kom die foto vandaan?
Hi Roland,

Welkom op die forum, vertel ons ook bietjie meer van jouself in die nuwe lede voorstelling afdeling op die forum. Frikkie kry al sy fotos van die internet af, dit is nie sy persoonlike foto's nie.

Re: Daars iets mooi daar in die bos

Posted: Tue May 13, 2014 8:47 am
by Frikkiedbr
More Roland, ja daai fototjie kom van die net af