Page 1 of 1

canada

Posted: Mon Feb 07, 2011 8:54 pm
by George22250
Image

Re: canada

Posted: Tue Feb 08, 2011 8:16 am
by Foxhound
Dagse mater

Lyk vir my of dit uitputtend warm is daar by jou kant, sweet ysblokkies, hahaha, eks moer jaloers, het julle geroep of hoe daai karnallie dun geloop???

Groete
Baas Das

Re: canada

Posted: Tue Feb 08, 2011 9:22 am
by George22250
ek ken net n das en geen baas das...

Re: canada

Posted: Tue Feb 08, 2011 9:37 am
by PRIVATE RYAN
Lekker George.

Groete

Wyka

Re: canada

Posted: Tue Feb 08, 2011 9:37 am
by PRIVATE RYAN
Husky by 'n foam party?

;D

Re: canada

Posted: Tue Feb 08, 2011 12:51 pm
by Nico Harris
gaan jy bietjie info gee oor wat presies dit is, kaliber en geweer gebruik en hoe die jag was? n foto sonder beskrywing maar boring ???

Re: canada

Posted: Tue Feb 08, 2011 10:51 pm
by George22250
Dis 'n coyote. Het hom met 308 geskiet in die sneeu in noord Kanada. Vrek koud en het in die sneeu gesit in minus 25. Maar het een gekry.