My en my vrou se Jag seisoen is geopen
Posted: Mon Apr 21, 2014 7:43 pm
Naand mense
Ek en my vrou het Donderdag op Ermelo gou Twee Blesbokke en n Swart wildebees laat bakkie ry
Ons het my vrou se nuwe .308 ingewei, die ammunisie was PMP 168gr std.(Bruin pakkie)
Eerste was ek aan die beurt (vrou was senuwee agtig om eerste die sneller te trek)
en skiet die eerste Blesbok op 250 meter die foto is nie aangeheg nie weens te veel bloed
Met die tweede Blesbok het my vrou haar vertroue terug gekry en trek hom plat met n pragtige hart skoot op 298 meter
(Ja ja ek hoor dit nou nog dat sy beter kan skiet as ek en ek se dit was maar net n lekkie skoot)
Die Swart wildebees het ek op 258 meter geskiet
Ek moet se die .308 het ons baie verras op sulke ver skote
Jammer manne ek sukkel om die fotos op te sit kan iemand help asb.
Groete
Die Fourie's