Page 1 of 1

Blesbokram - Impala Toets

Posted: Tue Feb 08, 2011 1:39 pm
by Stefan764
Hier is die Blesbokram waarop ons die Impala 110gn getoets het die naweek te Piet Plessis

Image

Die ram is met n 7x64 Tikka met n 110gn Impala LWHV koel teen 3280ft/sek geskiet
Skootafstand: 210m
Skootplasing: Knoppe, deur beide skouers (voorpunt van long)
Horinglengte: 15.25"
Gewig uitgeslag: 46kg


Groete
Stef

Re: Blesbokram - Impala Toets

Posted: Tue Feb 08, 2011 1:41 pm
by Gerhard
Hoe ver het die bok gegaan na die skoot?

Hoekom so ver geskiet? Dit lyk of die veld lekke ruig is en jy lekke naby sou kon kom....  :D

Re: Blesbokram - Impala Toets

Posted: Tue Feb 08, 2011 1:58 pm
by MJK
Mooi man! Het jy foto van die ingang/ uitgang soos afgeslag? of kom dit op latere posts?

Groete
M

Re: Blesbokram - Impala Toets

Posted: Tue Feb 08, 2011 2:00 pm
by Yalair
Hoekom so ver geskiet?
want hy kan  ;)

Re: Blesbokram - Impala Toets

Posted: Tue Feb 08, 2011 2:02 pm
by Gerhard
Yalair wrote:
Hoekom so ver geskiet?
want hy kan  ;)
ja,

ek byt hom maar net so bietjie...

gedink hy wou die impala se spoed bietjie af bring om nie vleis skade te kry nie... ;D  ;D  ;)

Re: Blesbokram - Impala Toets

Posted: Tue Feb 08, 2011 3:44 pm
by Jagtersdok
Want hyt geluister toe ek s? stoot hom

Re: Blesbokram - Impala Toets

Posted: Tue Feb 08, 2011 4:04 pm
by Gerhard
Jagtersdok wrote: Want hyt geluister toe ek s? stoot hom
Mooi man !!!

Re: Blesbokram - Impala Toets

Posted: Tue Feb 08, 2011 6:44 pm
by 300Winmag
Jagtersdok wrote: Want hyt geluister toe ek s? stoot hom
So praat 'n friend.