Page 1 of 1

Lang naweek biltong bok.

Posted: Wed Apr 23, 2014 9:17 am
by Hugo
EK was bevooreg om die langnaweek 'n Blesbok wat my pa gesponser het op n kanker golfdag vir die "longest drive" te gaan skiet vir die wenner van die prys.

Vroeg Vrydag het ons n draai gery en die Blesbokke sommer vinnig gewaar, hulle is redelik orals op die plaas maar nie sommer gretig om rond te hang as jy te naby kom nie.

So teen 11:00 is ek weer met die kroos op die ATV ( so opgedonste golf karretjie) die veld in, groepie van so 6 alleen ramme staan rustig op 80m en bekyk die storie.

Lang storie kort, die skoot het effe hoog op die blad in gegaan, en die bok het so 45m gedraf en om geslaan.

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8165.jpg

Nog n angle

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8169.jpg

Entry wonde

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8160.jpg
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8170.jpg
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8174.jpg

Exit wonde
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8161.jpg
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8173.jpg
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8172.jpg
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8171.jpg

Ons het die aand afgesluit met n pragtige sons ondergang
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8175.jpg

n Pot brood en n Flattie
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8177.jpg
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_8181.jpg

Geskiet met n 243 Howa Dunloop
S365 39.5gr met n 90gr Noslet BT Hunt en n Remington dop.

Groete

Re: Lang naweek biltong bok.

Posted: Wed Apr 23, 2014 9:21 am
by FCLoretz
Mooi gedoen en dankie vir die deel Hugo

Re: Lang naweek biltong bok.

Posted: Wed Apr 23, 2014 9:22 am
by Sniper18
Ekt ook 'n langnaweek blesboki geklits!

Re: Lang naweek biltong bok.

Posted: Wed Apr 23, 2014 9:24 am
by Hugo
http://i577.photobucket.com/albums/ss212/ritaoreilly/GIFs/53nrjo.gif

Re: Lang naweek biltong bok.

Posted: Wed Apr 23, 2014 9:42 am
by VdWalt
Baie geluk Hugo! Die son is net mooier in die bos.

Re: Lang naweek biltong bok.

Posted: Wed Apr 23, 2014 9:47 am
by Hugo
Dit wil vir my lyk of die koeel gedraai het en die oorkanste blad 90 grade getref het en enorme skade veroorsaak het.

Re: Lang naweek biltong bok.

Posted: Wed Apr 23, 2014 10:19 am
by sako 30-06
Hugo wrote:Dit wil vir my lyk of die koeel gedraai het en die oorkanste blad 90 grade getref het en enorme skade veroorsaak het.
Waarmee het jy geskiet?

Re: Lang naweek biltong bok.

Posted: Wed Apr 23, 2014 10:20 am
by Hugo
243 met 90gr Nosler BT

Re: Lang naweek biltong bok.

Posted: Wed Apr 23, 2014 10:31 am
by Frikkiedbr
Geskiet met n 243 Howa Dunloop
S365 39.5gr met n 90gr Noslet BT Hunt en n Remington dop.

Groete

sako 30-06 dink jy het net lekker vleis gesien en nie die geskryf nie :o ++>: