Page 1 of 2

Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Thu Apr 24, 2014 6:37 pm
by william007
Hello manne ,kyk net hierdie mooi ram op loszand game farm vredendal ,hy sal nog te jag wees die jaar maar prys sal maar rof wees saam met 2 damara ramme.

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Mon May 05, 2014 12:46 pm
by Hannes stof trapper
Daai ram lyk nie nie vir my reg nie.

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Mon May 05, 2014 1:11 pm
by mariusr
Hannes stof trapper wrote:Daai ram lyk nie nie vir my reg nie.
Ja wragtig stem saam? Springbok het nie so "tottie" nie?! En daai lyf is net te groot? Mooi "fhoto shoot"? He he!

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Mon May 05, 2014 1:14 pm
by Capt. Yoda
Sy nek is net net dukker as die een voor hom en dan het hy daai groot lyf

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Mon May 05, 2014 1:18 pm
by Koos Barnard
As die foto eg is, is dit nog 'n jong ram. Ek het so 'n ram gesien met daardie presiese bouvorm, dun nekkie en reuse-horings op een van die mees bekende springboktelers in die land se plaas. Marius, ek het verskeie ramme in die suide van Suidwes en die Noord-Kaap se Kalahari gesien met sulke totties.
Mooi loop

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Mon May 05, 2014 1:40 pm
by JohannC
As daai ram eg is, is dit Roland Ward rekord dink ek

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Mon May 05, 2014 2:20 pm
by LoveHenties
Is dit waar dat die boere die ramme vang en dat PVC pyp oor die horing sit sodat hy nie so baie "wear" nie. Dan word hulle lekker lank.

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Mon May 05, 2014 8:04 pm
by william007
Julle is welkom om hier op Loszand n draai te kom maak en die ramme te kom kyk ons het wat nog groter is
Maar julle kan enige tyd kom kyk hulle is hier

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Mon May 05, 2014 8:47 pm
by KalahariKlong
William, as jy pryse kry stuur asb vir my aan?
smiley.hand@angloamerican.com
Daai is 'n bitter mooi ram.

Groete
KK

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 6:52 am
by Carel Maritz
Môre almal,

Neem gerus vir William007 op met sy aanbod om hul ramme te gaan kyk/skiet. Hierdie foto is eg. Hul het nie net daai enkele indrukwekkende ram nie.

Julle sal n goeie jagervaring beleef.

Groete
C

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 7:06 am
by BRNO (Pierre)
mariusr wrote:
Hannes stof trapper wrote:Daai ram lyk nie nie vir my reg nie.
Ja wragtig stem saam? Springbok het nie so "tottie" nie?! En daai lyf is net te groot? Mooi "fhoto shoot"? He he!
Ai!!

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 7:10 am
by Wouter Roets
Pierre

Dat n mens nou so jaloers kan raak op n springbok! ;D

Groetnis
Wout

Meskien moet Maruis maar die swart pyp teorie probeer. ;)

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 7:27 am
by BRNO (Pierre)
Wouter Roets wrote:Pierre

Dat n mens nou so jaloers kan raak op n springbok! ;D

Groetnis
Wout

Meskien moet Maruis maar die swart pyp teorie probeer. ;)
Daai pyp sal mooi op die horing sit.

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 7:33 am
by mariusr
Ja manne ek ry nou ek soek so springbok met so "tottie"! Gaan "full mount" doen!

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 7:39 am
by BRNO (Pierre)
mariusr wrote:Ja manne ek ry nou ek soek so springbok met so "tottie"! Gaan "full mount" doen!
++>: ++>: ++>: Waar gaan jy hom mount Marius?

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 7:47 am
by Geno
mariusr wrote:Springbok het nie so "tottie" nie?!

Dit help om na ramme ook te kyk, en nie net ooitjies nie...

http://www.butbn.cas.cz/hajek/africa/Photo%20Gallery/Northern%20Cape/Kalahari%20Gemsbok%20NP/Springbok%20male.jpg

http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/8/89/Antidorcas_marsupialis,_male_(Etosha,_2012).jpg

http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/b/b7/Saut_de_gazelle_Springbok.jpg

http://mammiferesafricains.org/wp-content/uploads/2012/06/Springbok_01.jpg

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 7:56 am
by mariusr
Manne julle het my? ;D Nooit besef springbok het so "tottie" nie en ek het al paar geskiet! Ek kyk gewoonlik net vir die "horing"! :): ++>: :o

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 9:35 am
by Capt. Yoda
Geno wrote:
mariusr wrote:Springbok het nie so "tottie" nie?!

Dit help om na ramme ook te kyk, en nie net ooitjies nie...

http://www.butbn.cas.cz/hajek/africa/Photo%20Gallery/Northern%20Cape/Kalahari%20Gemsbok%20NP/Springbok%20male.jpg

http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/8/89/Antidorcas_marsupialis,_male_(Etosha,_2012).jpg

http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/b/b7/Saut_de_gazelle_Springbok.jpg

http://mammiferesafricains.org/wp-content/uploads/2012/06/Springbok_01.jpg

Weet nie wat die ergste is nie dat ons so lekker oor springbok totters praat of dat jy so baie fotos van hulle het nie

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 9:43 am
by Koos Barnard
Is alle Pie Ytse se kennis so beroerd oor die bokke wat hulle jag? OK dis net 'n grap, niks ernstig bedoel nie.
Mooi loop

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 10:46 am
by william007
Hier nog so bokkie op Loszand

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 10:47 am
by william007
Hier n bok wat Fanie geskiet het op Loszand

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 11:39 am
by Wouter Roets
Hallo William

Askuus vir die tussen in gebabbel van ons hier op jou draad. Ek wil darem net vir jou se dat jy regtig trots kan voel oor n hele paar van hierdie bokke. Wat die program is wat julle gebruik kan julle maar mee aanhou aangesien dit blyk die regte een te wees.

Koos vra dit! Maar n n man word seker maar op n stadium uitgevang as jy oor elke enkele liewe ding iets te se het of jy nou daarvan iets weet of nie. ???

Groetnis
Wout

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 11:46 am
by Eugene
Manne, as die springbok se "tools" julle onkant gevang het, gaan loer daai in Wouter se gedeelte van die land! Daars donkies langs daai paaie wat vir julle hart aanvalle sal gee! Dit lyk kompleet of daar iemand ingesluk is wat probeer klippe optel....

William, pragtige springbokke daai, stem saam met Wouter, moenie die resep verander nie!

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 11:52 am
by mariusr
He he Eugene lekker lag ek vir jou!Dit gaan nie oor die grote nie! Maar ek het wragtig gedink sprinkbok se penis skede is meer voorentoe soos ons ander bok soorte?! Die manne het my verkeerd bewys nooit te oud om te leer nie! :o :o ++>:

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 12:35 pm
by william007
Dankie manne ek wardeer ja ons probeer maar ons beste om die bokke reg te teel en goeie bokke te kry
Dis maar n proses wat maar lank vat maar dit raak die moeite werd
Lekker dag vir julle en lekker jag
Groete