Page 1 of 1
Meob 2014
Posted: Sat May 03, 2014 5:09 pm
by Francois Marais
Re: Meob 2014
Posted: Sat May 03, 2014 5:35 pm
by henning
Francois, nou waar is die video van die vis?
Re: Meob 2014
Posted: Sat May 03, 2014 5:47 pm
by Francois Marais
Henning
Daai moet ek nog aanmekaarslaan.......
Mooi loop
Francois
Re: Meob 2014
Posted: Sat May 03, 2014 6:41 pm
by BRNO (Pierre)
Dankie FM. Nog net begin kyk, en dit lyk sommer moerse!!
Re: Meob 2014
Posted: Sat May 03, 2014 10:40 pm
by Kalahari
Francois, baie dankie, dit lyk of julle sommer 'n baie lekker trip gehad het.
Die "go pro" kamera werk mooi wat jy aangeskaf het.
Sien uit na die vis stories.
Re: Meob 2014
Posted: Sun May 04, 2014 12:08 pm
by Stefan764
So paar van die vissies.....
FM homself
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/Cois.JPG
Coena en Wors
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/C%26W.JPG
Little Joe (eens op n tyd ook as Big Joe geheet)
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/Joe.JPG
Mooi 4kg steenbras wat Norton gevang het
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/Nort.JPG
Witpietvisvang (wat vroeer bekend as witpietskiet)
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/Piet.JPG
FM en Stef
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/S%26FM.JPG
Die uwe met n lekker vissie vir die rooster
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/stef.JPG
Vis gevreet dat die Omega3 olies by my ore uitgeloop het....
Manne dit was dik sports, al 3x dae op ligte gerei gehengel. Op die 4000 katrolletjies en n 10ft stokkie gee n 3kg steenie enige dag n tiervis of n bass 9-nul pakslae
Re: Meob 2014
Posted: Sun May 04, 2014 1:09 pm
by Francois Hugo
Hello Francois,
Dankie vir die lusmaak foto's en videos!!!
Wat 'n pragtige land het julle nie en dan het julle nog die voorreg om die klas van ding ook nog te kan doen!!!!! En dan nog boo-op te lyk of julle dit geniet !! Skaam jou !!!
Dankie weereens vir die deel hiervan!!! Dit maak die verlange net meer, MAAR nog net so 22 dae dan gaan ek oor daardie groot rivier en DAN gaan ek dit weer geniet!!!!!
Moenie ophou om die klas van ding met ons manne te deel nie!!!!
Groete uit die Namakwaland
Jou genant Francois Hugo
Re: Meob 2014
Posted: Sun May 04, 2014 2:43 pm
by Francois Marais
Re: Meob 2014
Posted: Sun May 04, 2014 3:35 pm
by Francois Marais
Re: Meob 2014
Posted: Sun May 04, 2014 4:09 pm
by Kalahari
Baie mooi foto's Francois, hoe het die v8 diesel in die duine gevaar?
Vertel ook bietjie asb, moes julle permitte hĂȘ en toerleier of iets wat julle moes vergesel?
Re: Meob 2014
Posted: Sun May 04, 2014 9:49 pm
by Kalahari
Blikemmer sement , baie mooi haai! Geluk!
Drome......................... ai ai.

Re: Meob 2014
Posted: Mon May 05, 2014 7:23 am
by Flip Fouche
Baie mooi Francois.Ek verneem dit was baie lekkerrrrrrrrrrrrrrrrrrr!
Groete
Flip
Re: Meob 2014
Posted: Mon May 05, 2014 11:59 am
by Francois Marais
Oom Flip
Was moer lekker.....
Kalahari
Ja jy moet permitte he om in die gebied in te gaan, dit word deur die toerleier gereel, en dan gewone visvang lisensies, en moet van die toerleier vergesel word waar jy ookal gaan, jy beweeg heeltyd in n groep.....gaan maar oor kontrole in die bewaringsgebiede reken ek......
Mooi loop
Francois
Re: Meob 2014
Posted: Mon May 05, 2014 12:51 pm
by Stefan764
Cruisers Cruiser en nog Cruisers seg jy hehehehe.....
Kalahari, oor die V8 diesel mouter het ek net een ding te se: "Daars net een trillllll en dis n Petrillllllll!!!"
Re: Meob 2014
Posted: Mon May 05, 2014 2:30 pm
by Francois Marais
Kalahari
Ja nee, Stef is reg, by die duinklim is dit net Grant se diesel Ford wat slegter as die V8 was, slefs Norton se boercruiser het hom weggeklim, ook Joe se std V6, maar n ge-chipte 4.5EFI is maar die BAAS, hy ry so lekker want hy KLINK so lekker, hehe.....
Mooi loop
Francois
Re: Meob 2014
Posted: Mon May 05, 2014 2:56 pm
by Kalahari
Stefan764 wrote:Kalahari, oor die V8 diesel mouter het ek net een ding te se: "Daars net een trillllll en dis n Petrillllllll!!!"
Francois Marais wrote:KalahariJa nee, Stef is reg, by die duinklim is dit net Grant se diesel Ford wat slegter as die V8 was, slefs Norton se boercruiser het hom weggeklim, ook Joe se std V6, maar n ge-chipte 4.5EFI is maar die BAAS, hy ry so lekker want hy KLINK so lekker, hehe.....
Ja nee, so gedink, julle het lekker sport gehad. Dankie manne.
Re: Meob 2014
Posted: Mon May 05, 2014 5:56 pm
by Stefan764
Sal iewers n video plaas van die Buffel-kar wat die duine klim, moet net die vloekwoorde uitkry op n manier hehe, is mos eintlik n familie webtuiste die.....
Re: Meob 2014
Posted: Mon May 05, 2014 7:36 pm
by Marc
Dankie FM, dit was nou time well spent. Ek hoop regtig dis eendag vir my beskore om ook so trippie te mag meemaak, dis darem maar 'n juweel van 'n lappie aarde waarop julle bly.
Geluk met daai Bronzie maat, dis nie enige man se battle daai nie !
Re: Meob 2014
Posted: Tue May 06, 2014 12:52 pm
by Ian
As ek eendag groot is wil ek ook daar gaan bly. Verseker 'n kwaliteit lewe wat die mense daar in Namibie het. Dankie Francois, was nou lekker om te kyk.
Re: Meob 2014
Posted: Tue May 06, 2014 12:58 pm
by Francois Marais
Marc
Ek is bly ek kon bq plesier verskaf, sien ek het nog klompie fotos op die selfoon, sal hulle aflaai en as die kwaliteit goed genoeg is ook hier opsit.......
Mooi loop
Francois
Re: Meob 2014
Posted: Tue May 06, 2014 12:58 pm
by Francois Marais
Ian
Plesier mater......bly jy het geniet
Mooi loop
Francois
Re: Meob 2014
Posted: Tue May 06, 2014 1:23 pm
by Frikkiedbr
Baie dankie OOm Francois, dit was lekker om te kyk en die musiek wow, great smaak!!!
Was darem al een keer in my lewe daar en ja sal verseker weer eendag gaan
Re: Meob 2014
Posted: Tue May 06, 2014 2:16 pm
by Francois Marais
Frikkie
Bly jy het geniet, los maar die oom, pad was net baie grondpad, hehe
Mooi loop
Francois
Re: Meob 2014
Posted: Tue May 06, 2014 2:27 pm
by Frikkiedbr
Dood reg Franscois
Ja nee daar is omtrent net sand. Nie regtig groen gras nie lol
Re: Meob 2014
Posted: Tue May 06, 2014 5:18 pm
by tau
Dammit dit lyk lekker. Watse stokke gebruik julle 10ft Vengeance of Saltist?