Page 1 of 1
Marydale se berge
Posted: Mon May 05, 2014 10:11 am
by Dolf014
Het die naweek daar tussen Marydale en Prieska se berge gaan jag. Ek en my vriend het elkeen 2 bulle geskiet.
Hierdie was my 2de bul; 47duim horings, 182kg uitgeslag(skoon karkas)
Dis was nie maklik in daai berge nie, maar 'n man word beloon vir harde werk.
Re: Marydale se berge
Posted: Mon May 05, 2014 10:11 am
by FCLoretz
Baie mooi Oom Dolf
Re: Marydale se berge
Posted: Mon May 05, 2014 10:15 am
by Polla1983
Wel gedaan!
Is dit swart haak doring in die agtergrond?
Re: Marydale se berge
Posted: Mon May 05, 2014 10:32 am
by Hilux01
Goeie werk Dolf
Re: Marydale se berge
Posted: Mon May 05, 2014 11:45 am
by tripodmvr
Daardie is 'n groot kudu vir die Noordkaap - mooi gedoen!!!!
Re: Marydale se berge
Posted: Mon May 05, 2014 12:25 pm
by Dolf014
Polla; ja, dis swarthaak. daar is baie van hulle, maar dit help jou baie met die bekruip.
Dis seker nie die swaartse koedoe wat al in die Noordkaap geskiet is nie, maar dit is wel my persoonlike beste.
Re: Marydale se berge
Posted: Mon May 05, 2014 1:57 pm
by OMarais
Baie netjies!
Re: Marydale se berge
Posted: Mon May 05, 2014 9:19 pm
by KalahariKlong
Lekker man, lekker.
Mooi gedoen.
Re: Marydale se berge
Posted: Mon May 05, 2014 9:22 pm
by matewis
Ai eendag as ek groot is gaan ek ook die gryse uit die berge haal. Ek moet so styf wees dat ek vir n week nie kan loop nie.
Baie spesiale fotos, geluk met n mooi bok, hard gejag.
Groetnis
Re: Marydale se berge
Posted: Mon May 05, 2014 9:27 pm
by tripodmvr
Dit is jou blou pajamas wat so mooi gewerk het - ek gebruik hulle ook.
Re: Marydale se berge
Posted: Tue May 06, 2014 10:11 am
by Alwyn
Hoe begin my regter wys vinner nou jik!!!!
Re: Marydale se berge
Posted: Thu May 08, 2014 7:55 am
by Dolf014
Hierdie is die jong bul wat ek ook laas week geskiet het. Nie lang horings nie, maar het nog steeds die skaal op 110kg getrek.
Re: Marydale se berge
Posted: Thu May 08, 2014 11:33 am
by PWV
Geluk, Dolf! Lekker om sulke manne te laat lĂȘ.