Page 1 of 1
weer biekie biltong gemaak
Posted: Mon May 05, 2014 8:38 pm
by william007
het die naweek weer so paar bokkies gaan plat maak vir biltong daar in die kliprant wereld
Baie lekker gewees skote maar ver en dit was warm ,maar alles het goed af geloop
Re: weer biekie biltong gemaak
Posted: Mon May 05, 2014 9:18 pm
by matewis
Baie mooi foto in die sonlig..
Maar daai 2 mak bokkies wat so staan en wei daar langs jou terwyl jy die mak bok se maag kielie lyk nie lekker nie!

Lyk soos my golden retriever as ek sy klosse uitknip!
Nee ernstig nou dit lyk na mooi wereld en die springbok bly maar besonderse bok.
Groetnis
Re: weer biekie biltong gemaak
Posted: Tue May 06, 2014 7:38 am
by william007
Baie dankie ja het so paar ooi bokke en paar ramme geskiet vir die huis die ooi bokke maak die lekkerste braai vleis en die ramme die biltong
Re: weer biekie biltong gemaak
Posted: Tue May 06, 2014 7:41 am
by VdWalt
Daai aarde is plat - ek wil nog eendag ook so jag. Ek ken net van die bos
jag. Mooi bokke daai, ek sien jou vrou is handig met die mes..... jy gedra
jou seker mooi by die huis!
Re: weer biekie biltong gemaak
Posted: Tue May 06, 2014 9:08 am
by vriell
Nou loop die lus !!
Re: weer biekie biltong gemaak
Posted: Tue May 06, 2014 10:50 am
by william007
hahahaha ja nee sy weet hoe en dan skiet sy nog ook so ek bly maar aan haar regte kant
Ja dis plat wereld maar so mooi op sy manier,baie dankie,die bokke tel nou mooi kondisie op dis mos nou reen tyd