Page 1 of 1

Kyk wie neuk vir wie

Posted: Tue May 06, 2014 12:57 pm
by Ian
Eina

Re: Kyk wie neuk vir wie

Posted: Tue May 06, 2014 11:36 pm
by willemakou
Haha, daai kat gaan pakslae kry!

Re: Kyk wie neuk vir wie

Posted: Wed May 07, 2014 1:46 am
by uitenwaj
Aitsa die kat gaan sy gat sonder n spieël sien >:+

Re: Kyk wie neuk vir wie

Posted: Wed May 07, 2014 7:01 am
by mariusr
Lyk soos die Indiese bosvark erens in Indie? Daai varke is altyd in groepe en is lekker beneuk as hulle luiperd kry! Hulle sal die man gas gee verseker!

Re: Kyk wie neuk vir wie

Posted: Wed May 07, 2014 7:11 am
by Marc
Daai man kort n tag team partner !

Re: Kyk wie neuk vir wie

Posted: Wed May 07, 2014 7:48 am
by DWB
Wou ook nou net vra wat vir ñ vark is daai

Re: Kyk wie neuk vir wie

Posted: Wed May 07, 2014 8:13 am
by Boskamper
So leer die katjie, sou hy/sy nie te seer kry nie, en aan sy wond beswyk nie, sien dis nog maar jong "katjie". Het op nat geografic's gesien van die een wat as kleintjie deur Bobby's getreiter was en sy revenge gekry het, op die Bobby's sommer baie!!

Re: Kyk wie neuk vir wie

Posted: Wed May 07, 2014 5:31 pm
by theedge
Nie so maklik soos hy gedink het nie

Re: Kyk wie neuk vir wie

Posted: Sun May 11, 2014 7:39 am
by Jakkie 321
Ai tog verkeerde plek op die verkeerde tyd.

Groette