Page 1 of 1
Rietbokkie!
Posted: Fri Feb 11, 2011 6:19 pm
by Nico Harris
wat dink jule van die outjie? probeer maar raai hoe groot hy is! die girl het hom geskiet op so 60m deur die ore. die geweer is n 308 musgrave, sy het geskiet met 165gr Rhino koeels teen so 2400ft/s!
groete
Re: Rietbokkie!
Posted: Fri Feb 11, 2011 6:29 pm
by Boertjie
Re: Rietbokkie!
Posted: Fri Feb 11, 2011 9:16 pm
by Monrique (SJ)
Ek skat die horings so op 15"
Groetnis
SJ
Re: Rietbokkie!
Posted: Fri Feb 11, 2011 10:00 pm
by Jagtersdok
Vergeet die roer. Kyk daai mooi jagteres. Ek kry nie gefokus om die horings te skat nie, maar so 17
Re: Rietbokkie!
Posted: Fri Feb 11, 2011 10:04 pm
by Skolla
Nie n dag ouer as 18 nie?
Re: Rietbokkie!
Posted: Sat Feb 12, 2011 6:59 am
by Nico Harris
Re: Rietbokkie!
Posted: Sat Feb 12, 2011 7:36 am
by Robert
21"3\8
Hoes daai. werklik 'n prtagtige bok ( ja, al twee)
Robert
Re: Rietbokkie!
Posted: Sat Feb 12, 2011 8:26 am
by JOHANNIC
Skies meester ek sien nou eers da le n bok ook

22" 6/8
Re: Rietbokkie!
Posted: Sat Feb 12, 2011 9:53 am
by baboonstalker
Johan, as jy weer mooi na die horings kyk sal jy sien jy het te lank geskat... ek dink dit is nader aan 22" 3/4

Re: Rietbokkie!
Posted: Sat Feb 12, 2011 10:28 am
by JOHANNIC

Omdat my scope in 1/8 stel is als nou in 8stes

Re: Rietbokkie!
Posted: Sat Feb 12, 2011 1:38 pm
by Nico Harris
Re: Rietbokkie!
Posted: Sat Feb 12, 2011 2:35 pm
by henslin
Harris - Twee pragtige trofees. Jammer oor die bokkie !
Re: Rietbokkie!
Posted: Sat Feb 12, 2011 4:14 pm
by Robert
My pa het nie n bang seun groot gemaak nie. Dis hoekom hy my laat leer het in gevegkuns en skiet
Re: Rietbokkie!
Posted: Sat Feb 12, 2011 4:19 pm
by fanie17
Sy moet hom inskryf
Re: Rietbokkie!
Posted: Sat Feb 12, 2011 7:22 pm
by grumpy
Vir wie, haar ou of die ou bok?

Re: Rietbokkie!
Posted: Sun Feb 13, 2011 12:38 pm
by fanie17
Ek weet nie wat die ou meet nie
Re: Rietbokkie!
Posted: Sun Feb 13, 2011 4:08 pm
by theedge
Re: Rietbokkie!
Posted: Mon Feb 14, 2011 12:00 pm
by Andy
Ek weet nie wat die ou meet nie
Fanie,Om te kwalifiseer vir 'n meet sal sy hom moet skiet. Gaan dit nog tel weens die feit dat dit 'n "stiff" gaan wees en nie 'n horing nie?
Andy
Re: Rietbokkie!
Posted: Tue Feb 15, 2011 7:30 am
by James Wilson
ek het n pel wat ken van bokkies, hy het die twee lank bestudeer en hy se die mates is 36c

Re: Rietbokkie!
Posted: Mon Mar 07, 2011 11:28 am
by walter404
Yes harry
dit is n mooi bok....net so n rapsy groter as die een wat ek daar by jou geskiet het..ha..ha
ek sou ook eerder shley se meisies uitlos, as hy die "silver cannon" in die hand het!
Re: Rietbokkie!
Posted: Fri Nov 22, 2013 9:29 am
by walter404
Ek sal se so by 19 duim.
Re: Rietbokkie!
Posted: Fri Nov 22, 2013 8:41 pm
by PWV
C3
Re: Rietbokkie!
Posted: Sun Dec 15, 2013 4:39 pm
by Marius Botha 10
Baie mooi Rietbok. Ek sal nie omgee om so 'n outjie te kan jag nie. Goeie werk.
