Page 1 of 1
So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 11:01 am
by Hannes stof trapper
Storie sal volg
Re: So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 11:04 am
by Zack Benade
10 uit 10
mooi man---geluk-
Re: So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 11:05 am
by Capt. Yoda
Yster!
Re: So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 11:07 am
by DWB
Dis nou 'n mooi vark daai!!!!
Re: So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 11:12 am
by PWV
Is hy dood of is dit die hans-vark wat jy grootgemaak het?
Re: So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 11:13 am
by tau
Watse vark is die mooi een??
Jislaaik Varkie dankie vir die opsit ek dink dit is seker die mooiste vark(die een met die groot tande nie jy nie) wat ek al gesien het. Die maanhare, tande en size is baie mooi en die vark kan mens dink rook rum & maple tabak as hy saans sit en kewers vreet.
Voorspoed brother, mag jou tyd in Mozam great wees en soos ek reeds gese het neem baie kiekies en kom plaas hier oor 10 jaar as jy weer in Stellenbosch sit dan verlang jy daai plek.
Re: So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 11:14 am
by tau
Pieter Willem Vorster wrote:Is hy dood of is dit die hans-vark wat jy grootgemaak het?
Haha hannes waar is die kiekie van daai potbellie wat jy groeimeel gevoer het?
Re: So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 11:30 am
by Hannes stof trapper
Manne regtig ek speel nie die vark in maar net n gemidelde varkie. Hier is bere wat hier rond loop wat jou sal wil laat mal raak van.
Ek gaan julle nog peper met die fotos Tau Ek wag net vir die bos om biekie dunner te raak. hier is maar mal baie grass nog.
Re: So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 11:49 am
by Wismit
Awsome vark daai !!!
W.S
Re: So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 12:32 pm
by James Wilson
Uitstekend
Re: So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 12:37 pm
by JohannC
Lekker man, lekker...so moet 'n varkie mos lyk!!!!!
Re: So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 2:54 pm
by mariusr
Mooi vark mooi foto!!!
Re: So n Mozam Varkie vir die wat lus is
Posted: Thu May 08, 2014 3:02 pm
by Hannes stof trapper
Danke manne. Ek wil julle nog die verhaal vertel maar sal nog by hom uit kom