Naand manne,
Ek het 'n seekoei wat julle kan jag vir R25 000 in die Tzaneen area. Jy kan die trofee en die vleis hou. Jy moet net jou eie verbly reël. Laat maar so 3dae toe, om om die seekoei te kry. PM my indien julle sou belangstel.
Dankie
Alvar
Seekoei Jag
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Seekoei Jag
Lekker! Volgende jaar!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Seekoei Jag
Deon, dink jy nie jou .404 Jeffery gaan `n "over kill" wees nie...jy moet darem die beginsel van "fair chase" toepas as dit by die jag van `n dier kom....miskien moet jy die seekoei met `n kleiner kaliber soos `n .416 Rigby skiet, dit sal net regverdig wees teenoor die seekoei...
Daar is `n verskil van "enough gun en over kill"
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Seekoei Jag
Alvar, stuur asb vir my al die informasie ek het dalk 'n man of twee wat sal belangstel ek neem aan die jag sal in die nag gebeur hoeveel mense is betrokke ? Wanneer verval die permit en is dit 'n koei of bul wat die probleme veroorsaak ?
-
Alvar
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm
Re: Seekoei Jag
Okay manne. Rasmus op die Forum het die nawwek wat verby was gaan kyk of hy die seekoei kon opspoor.
Dalk sal hy vir ons bietjie kan vertel hoe dit gegaan het. Ek was nie self saam nie.
Dalk sal hy vir ons bietjie kan vertel hoe dit gegaan het. Ek was nie self saam nie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Seekoei Jag
Rasmus jy sal nou moet kom bieg meneer!!!!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Seekoei Jag
Rasmus Rasmus kom in 

Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Seekoei Jag
Alvar......
Sal kom vertel. Ongelukkig wou die manne nie mooi saam werk nie. Daar is egter bietjie meer vleis aan die storie..
Sodra dit bietjie stiller gaan sal ek vertel.
Hopelik as alles saamwerk sal ons later weer gaan probeer.
Alvar dankie vir die lead. Bennie en Nico is voorwaar baie gasvrye mense ons het lekker gekuier.
Groete

- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Seekoei Jag
Tik tok tik tok.... 
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Seekoei Jag
Kom nou Rasmus ons wag in spanning!!!!!!!!!!!!!!