Page 1 of 2
Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Sun May 11, 2014 5:56 pm
by Jakkalsgat
Ek het die naweek die vooreg gehad om Eugene en Pierre te vergesel op 'n jag vir elkeen 'n Swartwildebees. Soos julle kan sien was hulle suksesvol en kan hulle, hul eie stories kom vertel. Dankie manne was lekker om saam julle pap te maak.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020739_zpsde539d65.jpg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020740_zpsb8a01dcb.jpg
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Sun May 11, 2014 5:57 pm
by Frederik
Altwee mooi bulle.
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Sun May 11, 2014 6:30 pm
by MONTIE
Julle maak my baie jaloers. Nog 5 weke vir my.. Mooi Pierre en Eugene
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Sun May 11, 2014 6:48 pm
by Carel Kolesky
Mooi beeste.Baie geluk!
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Sun May 11, 2014 8:17 pm
by Wielie Waps
Mooi manne.
Lyk my Springfontein se wind het nie te kwaai gepla nie.
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Sun May 11, 2014 8:19 pm
by Marc
Baie geluk makkers, twee prag bulle !
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Sun May 11, 2014 10:35 pm
by JPS
Mooi gedoen
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 6:36 am
by Frikkiedbr
Baie geluk, hulle gaan mooi teen die muur lyk

Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 6:38 am
by win270
Hoekom is die betrokke foto's nou nie meer hierop nie?
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 6:50 am
by Frikkiedbr
Hoe bedoel jy? daar is twee fotos Win270
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 7:11 am
by Frikkiedbr
hier is hulle
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 7:25 am
by BRNO (Pierre)
Dankie Jaco, dit was soos al vele kere gese, n onvergeetlike naweek. Baie lekker gewees, en geen moeite ontsien van Jaco Jakkalsgat se kant af nie. Ek gaan self later n topic opsit, aangesien ek al van Woensdag af gejag het op n ander plaas, ek kan wel net hier se, dat ek enige tyd weer saam met Jaco sal gaan, en hom baie hoog kan aanbeveel.
Onthou maar net altyd om jou jagmaats reg te kies

Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 7:39 am
by andre007
Mooi gegooi
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 8:24 am
by TOKELOS
Mooi bulle julle twee bulle!
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 9:00 am
by AntonF
Baie mooi diere
Wel gedaan
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 9:00 am
by Schalk.vdB
Mooi bulle.
Kan nie wag nie, maar tyd loop mos stadig hoe nader die jag kom.
Manne daai kamera laat julle mooier lyk as toe ek julle laas gesien het.........miskien die omgewing wat julle gelaatstrekke verander.

Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 9:10 am
by BRNO (Pierre)
243RSA wrote:Mooi bulle.
Kan nie wag nie, maar tyd loop mos stadig hoe nader die jag kom.
Manne daai kamera laat julle mooier lyk as toe ek julle laas gesien het.........miskien die omgewing wat julle gelaatstrekke verander.

Ek het juis seker gemaak Eugene sit daai hoed op dat dit n skadu gooi oor sy gesig dat julle nie die ware prentjie hier op die forum kan sien nie.
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 9:35 am
by Geno
Mooi gegooi manne! Geluk met die mooi bokke!
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 9:41 am
by Frikkiedbr
Geno is dit regtig 'n bok? of 'n bees?

Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 9:50 am
by BRNO (Pierre)
Geno wrote:Mooi gegooi manne! Geluk met die mooi bokke!
Dankie geens, dit was werklik lekker. Sien julle het ook n paar varkies afgeknou. Mooi gedoen.
Frikkiedbr wrote:Geno is dit regtig 'n bok? of 'n bees?

Frikkie, ek weet jy leer nog, dus, dit is n swartwildebees, maar die ouergarde praat sommer van n bees, vernam as daar n foto van die dier ook bygesit is, of as jy langs hom staan in die veld.
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 9:53 am
by Frikkiedbr
Geno wrote:Mooi gegooi manne! Geluk met die mooi bokke!
Hello Pierre, ja ek het gedink dis 'n bees maar Geno sê hier BOK
So ek vra maar net

Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 9:54 am
by BRNO (Pierre)
Frikkiedbr wrote:Geno wrote:Mooi gegooi manne! Geluk met die mooi bokke!
Hello Pierre, ja ek het gedink dis 'n bees maar Geno sê hier BOK
So ek vra maar net

Dit is n bok. Die term bees word net as n afkorting gebruik wanneer gepraat of geskryf word.
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 12:56 pm
by 375fanatic
mooi manne
Pierre jy moet verder terug sit jy laat die wildebeest klein lyk waar is daai maar mannetjie wat saam met my krieket en rugby gespeel het

Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Mon May 12, 2014 12:59 pm
by Frikkiedbr
Sien julle manne hoe Eugene daai arme bees se kop hare omtrent uit pluk, shame
Moet seker wees om daai koppie op te hou

Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Posted: Tue May 13, 2014 10:06 am
by Eugene
Dankie Jaco, ek stem saam met Pierre, jy is baie professioneel en geen moeite is ontsien nie. Jy is ook baie rustig tydens die jag en dit help die jagters om ook rustig en kalm te wees! Dankie daarvoor!
Jaco maak ook 'n baie mean wilds serloin met slaksous en my vrou kan nie uitgepraat rak daaroor nie!
Dankie Pierre, was ook vir ons baie lekker om saam met jou en jou vrou te kuier!