Page 1 of 1

Namibie-Gemsbok

Posted: Fri May 16, 2014 5:42 pm
by PWV
Simon het vir my hierdie foto gestuur van 'n lekker vet gemsbok wat hy by hom in Namibie geskiet het.

Re: Namibie-Gemsbok

Posted: Fri May 16, 2014 5:55 pm
by mariusr
Liewe ouers lyk soos 'n vet stert skaap op steriods!?

Re: Namibie-Gemsbok

Posted: Fri May 16, 2014 6:34 pm
by Chevvy SS
Wragtag pragtag! (korrekte Afrikaans: pragtig)

Re: Namibie-Gemsbok

Posted: Fri May 16, 2014 6:57 pm
by Gawie(13mm)
Oom, wanneer ry ons? 8)

Re: Namibie-Gemsbok

Posted: Fri May 16, 2014 7:26 pm
by PWV
Gawie(7mm) wrote:Oom, wanneer ry ons? 8)

SĂȘ net wanneer. Ek sit links voor. Het jou paspoort nie dalk al verval nie?