Page 1 of 1

Is die?

Posted: Thu May 22, 2014 12:06 pm
by Frikkiedbr
'n Trofee of nie >:D
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10314754_224131547797185_1844935510319085050_n_zpsc7a2cb7c.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10154395_559200770862184_743879741639703218_n_zps312a76c1.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10338252_226239247586415_2943456266614995378_n_zps7339eb37.jpg

Re: Is die?

Posted: Thu May 22, 2014 12:14 pm
by Jonie
1 Ja
2 Nee
3 Ja

groete

Jonie

Re: Is die?

Posted: Thu May 22, 2014 5:54 pm
by martinf
Al 3 kan gerus in my kroeg hang.

Re: Is die?

Posted: Thu May 22, 2014 6:35 pm
by JuanVE
Baie mooi, vir my sal hulle ook al 3 pas teen die kaggel se muur!

Re: Is die?

Posted: Thu May 22, 2014 8:14 pm
by theedge
Baie mooi

Re: Is die?

Posted: Thu May 22, 2014 8:30 pm
by Pvdw
Daai SWP is regtig iets besonders. Seker een van die mooiste bokke wat daar is.

Re: Is die?

Posted: Fri May 23, 2014 6:33 am
by mariusr
Daai laaste rooibok lyk soos Wes Afrika rooibok? Daai manne se horings is in heel ander klas as hier by ons!

Re: Is die?

Posted: Fri May 23, 2014 10:30 am
by Hugo
mariusr wrote:Daai laaste rooibok lyk soos Wes Afrika rooibok? Daai manne se horings is in heel ander klas as hier by ons!
East African...

Re: Is die?

Posted: Fri May 23, 2014 10:33 am
by mariusr
Jip jy is reg! Amper verdwaal ek!