Page 1 of 1
Ek sien iets hardloop
Posted: Thu May 22, 2014 4:12 pm
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10002925_10203602245247053_2488462475421902595_n_zps06012dae.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10407972_10203602242286979_5620380992557410090_n_zps226e8e5a.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10390130_10203602246167076_9025986232855635986_n_zpsf8352a3b.jpg
Re: Ek sien iets hardloop
Posted: Thu May 22, 2014 4:14 pm
by Carel Kolesky
Dis nou n stuk bul!!
Re: Ek sien iets hardloop
Posted: Thu May 22, 2014 6:37 pm
by JuanVE
Dit bly maar 'n mooi bok!
Re: Ek sien iets hardloop
Posted: Thu May 22, 2014 8:13 pm
by theedge
Baie mooi bul en ja altyd mooi om hulle te sien
Re: Ek sien iets hardloop
Posted: Thu May 22, 2014 10:39 pm
by Christo
Word seker sag of oud? As hy so staan weet ek nie of ek die sneller kan trek nie.
Re: Ek sien iets hardloop
Posted: Fri May 23, 2014 8:21 am
by Capt. Yoda
Christo wrote:Word seker sag of oud? As hy so staan weet ek nie of ek die sneller kan trek nie.
Is die enigste dier wat ek nie omgee om te soek vir 3 dae en dan nie n skoot in te kry nie.Hom en miskien n groot gemsbok bul in die berge by Upington
Re: Ek sien iets hardloop
Posted: Fri May 23, 2014 10:03 am
by PaulM
Christo wrote:Word seker sag of oud? As hy so staan weet ek nie of ek die sneller kan trek nie.
Ek dink dat jy jouself so kan sit en verwonder aan die prag, dat jy later vergeet om die sneller te trek.....
Re: Ek sien iets hardloop
Posted: Fri May 23, 2014 10:04 am
by Schalk.vdB
+1
Re: Ek sien iets hardloop
Posted: Fri May 23, 2014 10:25 am
by OMarais
+2
Re: Ek sien iets hardloop
Posted: Fri May 23, 2014 11:04 am
by Jonie
Ai tog as jy daai bul so sien hardloop en jy weet hy gaan omkyk nie dan wonder n man darem of jy n kansie moet waag so in die hardloop, en vanaand om die vuur is jy bly en hartseer dat jy maar eerder nie die kans gewaag het nie.
groete