Chanbe jag
Posted: Sat May 24, 2014 6:15 am
Ons jag by chanbe in kimberley get gekom en gegaan.Dis n pragtige plaas,met n mengsel van oop vlaktes en ruig bos.
Die jag het goed verloop en ons het omtrent alles geskiet wat ons wou.
Die PH'se op die plaas is baie goed opgelei en ken die plaas baie goed.Die manne was elke oggend en middag stiptelik op tyd gewees en het uit hulle pad gegaan om ons op die spoor te kry van die diere wat ons wou skiet.
Die geriewe en verblyf was fantasties gewees en dit was regtig lekker om na lang dag se jag lekker gemaklik om die vuur te sit en die dag se gebeure terug te speel.
Dit was n jag met baie eerstes wat ons vir n baie lang tyd sal onthou.
Petrie het ook vir ons jagklere verskaf en die manne was regtig in hulle noppies hiermee.
My eerste jakkals,hom gesien oppad kamp toe.Ons het so hard geskreeu dat die bakkie moet stop dat die jakkals se alie af gekrik het en net gefries het.
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/20140507_175741_resized_1_zps6c5ab769.jpg
Eerste Eland,30-06 met Barnes TTSX 150gr,215m.Na die skoot het die koei vir omtrent 5min doodstil gestaan voor sy gaan le het.Skoot was bietjie van voor op die blad in en net een long is dus raak geskiet.
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/DSC02625_zpsbbd703ad.jpg
Vlakkie gekry langs die pad oppad terug kamp toe,geskiet op so 40m.
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/20140508_130548_resized_zpsd6cf4703.jpg
Die eland was eerste geskiet,ek het toe myne so 10min later geskiet.Hulle het so 200m van mekaar gele.
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/DSC02621_zpse02929b7.jpg
My broer se gemsbokke,ook binne 5min na mekaar geskiet,net oor die 250m.
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/DSC02640_zps1bac60cc.jpg
Eerste volstruis
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/DSC02649_zpsf3988681.jpg
My pa se eerste Eland
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/257_zps7ec8002f.jpg
Springbokkies wat ek dop gehou het uit n toring uit.
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/271_zps8e18e323.jpg
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/DSC02676_zps63acc9a9.jpg
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/268_zps64d4f320.jpg
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/263_zpse8a8b48d.jpg
http://i1160.photobucket.com/albums/q488/tienie8110/DSC02664_zpsb2c63cc0.jpg