Page 1 of 1
Nog n groot rooibok, die een is 25 duim,
Posted: Mon May 26, 2014 8:10 am
by henrygriffiths
het die een gepost onder geelhout ook maar moes hom hier ook insit,
Werner se ram,
http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/DSCN1165.jpg
mooi gemaak!
Re: Nog n groot rooibok, die een is 25 duim,
Posted: Mon May 26, 2014 8:33 am
by 375fanatic
Baie mooi ram Hendry
waar in Thabazimbi het jy hom geskiet ?

Re: Nog n groot rooibok, die een is 25 duim,
Posted: Mon May 26, 2014 8:39 am
by henrygriffiths

Kalahari ramme staan nie terug vir Thabazimbi ramme nie!
Re: Nog n groot rooibok, die een is 25 duim,
Posted: Mon May 26, 2014 9:55 am
by Marc
Baie geluk ! Daai man het darem maar wragtag mooi vorm, dink menigte van ons al wat gee om so dier te kon jag
Re: Nog n groot rooibok, die een is 25 duim,
Posted: Mon May 26, 2014 10:04 am
by FCLoretz
Wragtig mooi ram daai.
Re: Nog n groot rooibok, die een is 25 duim,
Posted: Mon May 26, 2014 10:27 am
by Jonie
Absoluut stunning
Mooi gedoen
Groete
Jonie
Re: Nog n groot rooibok, die een is 25 duim,
Posted: Mon May 26, 2014 11:29 am
by Musgrave
Baie mooi!
Re: Nog n groot rooibok, die een is 25 duim,
Posted: Mon May 26, 2014 9:30 pm
by theedge
Baie netjies maat
Re: Nog n groot rooibok, die een is 25 duim,
Posted: Mon May 26, 2014 9:34 pm
by JPS
Ek het al heelwat RW Rooibokke geskiet, hele paar op een naweek selfs.
Maar die vorm van daai punte wat so oopgaan is regtig bitter mooi en ek sal graag so bok wil jag, al meet hy nie eers soveel nie.
Geluk aan die Jagter en jou ook Henry, glo jy het die man begelei.
Groete
JP